Cottage 2 Ferox
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magrieta Prinsloo-weg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R3 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cottage 2 Ferox is in die buitewyke van Prins Albert geleë en spog met 'n asemrowende uitsig op die Swartberge en oor die Karoovlaktes.
Die rolstoelvriendelike selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n broodrooster, mikrogolfoond, yskas, gasstoof en 'n oond toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en dié leefarea lei na 'n privaat stoep. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte, bergfietsry en tennis in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Howard Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 127
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Magrieta Prinsloo-weg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Prins Albert Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magrieta Prinsloo-weg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap