Cottage 6 - Cintsa Chalets
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbras-rylaan 42, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cottage 6 - Chintsa (Cintsa) Chalets is 'n volledig toegeruste selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Chintsa (Cintsa) Chalets op die ongerepte Wildekus in die Oos-Kaap geleë is. Dit is perfek geleë aangesien dit stapafstand vanaf die strand, restaurante en doendinge in die omgewing is.
Op die boonste verdieping is daar 3 slaapkamers en 'n kombuisie met 'n yskas en 'n vrieskas in die sitarea. Die 2 hoofslaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, lugversorging, platskerm-TV's, deure wat oopmaak op die balkon met see-uitsigte en en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort bo die bad. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n platskerm-TV. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en die huis word daagliks skoongemaak.
Op die onderste verdieping is daar 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n toonbank met stoeltjies, die nodige toebehore, 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf en twee yskaste met vrieskaste. Daar is 'n sitarea met 'n platskerm-TV, volledige DStv (Extra View), lugversorging en 'n ingang wat na die onderdak-patio met sitplek lei. Die onderste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n platskerm-TV en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Strandtoerusting is beskikbaar aan gaste en sluit strandstoele, 2 sandplanke, strandspeletjies, 2 strandsambrele en 'n gazebo in. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n 24 uur-sekuriteitsdiens, Die kompleks het 'n tennisbaan, 'n kinder-speelarea en 'n gemeenskaplike swembad wat reg langs die huis geleë is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Luzane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Steenbras-rylaan 42, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage 6 - Cintsa Chalets het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbras-rylaan 42, Cintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap