Cottage at 152
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R625 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage at 152 bied selfsorgverblyf in 'n elegant gemeubileerde tuinkothuis op die eienaar se perseel in Wierdapark, Centurion.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is 'n koningin-grootte bed in die slaapkamer en 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.
Die slaaparea lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Veilige parkeerplek word op die erf voorsien en die eenheid is naby Centurion se sakekern en die Gautrain-roete.
Slaapplek
’n Bespreking by Cottage at 152 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Cottage at 152 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wierdapark Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 152, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom