LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottage Guesthouse | LekkeSlaap
+44

Cottage Guesthouse

21 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park , Pretoria, 0168, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R425 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cottage Guesthouse is in Elarduspark in Pretoria-Oos, en het maklike toegang tot die R21. Die gastehuis is 30 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 4 losstaande kamers gebied. Daar is 'n luukse dubbelkamer, 'n kamer langs die swembad en ateljees. Die luukse Deluxe-dubbelkamer is ideaal vir 'n sakereisiger of gesin. Die kamer het 'n kombuisie en DStv. Die swembadkamer is langs die swembad en tuin. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder het die kamer baie kasruimte, DStv, 'n yskassie en mikrogolf. Die kamer het slim-TV, 'n mikrogolf en yskassie. Dié ateljee het 'n dubbelbed. Die sakpas-ateljee is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die kamer het 'n mikrogolf en yskassie.

Die gastehuis het daaglikse skoonmaakdienste, braaigeriewe, veilige parkeerplek, 'n swembad en gratis WiFi. Die gastehuis is naby winkels en restaurante geleë, en is ongeveer 10 minute van Menlyn Mall, Irene Mall, Kloof Hospitaal, en Hoërskool Waterkloof af. Die Big Red Barn en Universiteit van Pretoria is 15 minute van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 21 resensies vir Cottage Guesthouse
Netheid
3.1/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.2/5

Ligging

  • Limonitestraat 9a, Elardus Park , Pretoria, 0168, Gauteng
  • Gaste dink Cottage Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R425
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R425
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limonitestraat 9a, Elardus Park , Pretoria, 0168, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApGOH5xEu0N2IHIRG8EUFaNS3MaLHlF5uXPkW5y9AHp9eaaUtZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R425  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4 9a Limonite Street Elardus Park 0168 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.83372981782 28.249460449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!