Cottage on 61

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage on 61 bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n tweeslaapkamerkothuis op die eienaar se perseel in Summerstrand, net 2,3 km vanaf Pollockstrand en 3,1 km van die Boardwalk af.

Dié kothuis het ‘n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel, asook ‘n sekuriteitshek. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, kombuis, sit- en eetarea. Die eerste kamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas en mikrogolf, en die sitarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale.

Dis naby winkels en restaurante, asook 6,4 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Cottage on 61 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage On 61 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]