Cottage on College

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cottage on College is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en 2 kothuise bied. Dit is in St Francisbaai geleë en bied gratis WiFi en gratis parkeerplek. Dié gastehuis is ook net 900 m van die strand af.

Verblyf word gebied in 2 kothuise. Die eerste eenheid is in die tuin en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die tweede eenheid word The Roof Top Cottage genoem en bied slaapplek aan 4 gaste in 'n oopplan-slaapkamer met 'n en suite-stort. Albei eenhede het verwarmers, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 1 parkeerplek vir elke eenheid en gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area. Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie omdat daar reeds troeteldiere op die perseel is.

Cottage on College is ook naby winkels, restaurante en kroeë geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottage On College gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false