Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage on College

Gastehuis
The Roof Top Cottage
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis is op die boonste verdieping. Daar is 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n verwarmer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Huisreëls:
- Geen harde musiek of partytjies.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar 'n steil trap en balkon op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpas-eenheid
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook nog 'n ekstra enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n slim-TV met DStv en Netflix.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Huisreëls:
- Geen harde musiek of partytjies.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar 'n steil trap en balkon op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Garden Cottage
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en WiFi. Die kothuis het 'n parkeerplek. Die kothuis is nie geskik vir kinders of babas nie, want daar is trappe en 'n balkon. Daar is 'n mooi tuin onder die melkhoutboom, asook toegang tot die gemeenskaplike braai-area, waar gaste aangemoedig word om die buitelug te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Huisreëls:
- Geen harde musiek of partytjies.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar 'n steil trap en balkon op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Superior Cottage
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis is apart van die gastehuis en beskik oor 'n privaat oprit-ingang. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n slim-TV met Netflix. Die badkamer het 'n stort, bad en 2 wasbakke. Daar is ook 'n privaat binnehof en 'n sitarea buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Huisreëls:
- Geen harde musiek of partytjies.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar 'n steil trap en balkon op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cottage On College 2
Vanaf
Vanaf R2 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Cottage On College 2 beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof en 'n oond toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met sitplek vir 6 gaste en 'n etenstafel met sitplek vit 10 gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Huisreëls:
- Geen harde musiek of partytjies.
- Rook is verbode in die kothuise.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Kinders onder 12 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar 'n steil trap en balkon op die perseel is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: College-laan 1, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOTQ0Zjg1LWVjYmUtNGJjMS1iOGY1LTU4MjQ3ZjI3MTY0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 1 College Avenue St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.163567035958 24.824221283197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem