LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Comfort Underberg | LekkeSlaap
+49

Country Comfort Underberg

1 resensie
Gastehuis
Kamer met Berg-uitsig
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is in die hoofhuis en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin en die Suidelike Drakensberge. Dis 'n ruim kamer vir 2 gaste wat oor 'n koningingrootte-bed beskik. Die en suite-badkamer het ondervloerse verhitting en japonne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer met Tuin-uitsig
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is in die hoofhuis en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin. Dis 'n ruim kamer met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het ondervloerse verhitting en japonne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Dié kamer word via die huis se hoofingang bereik. Laat weet ons asb. of jy ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens verkies.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairmount Estate 2, Fairway-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMDJhNGQ5LTZkNTQtNDU2YS04ZDIzLTM1YmE0ZDllMTA3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Fairmount Estate Fairway Road 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.788631892522 29.496556845595
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!