Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Corner Bed & Breakfast

Gesinsrondawel
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die rondawel is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Geriewe in die hierdie eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinwoonstelle
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 2 tuinwoonstelle en elkeen het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elk van dié eenhede het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Geriewe in die eenhede sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Selfsorgtariewe is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Maarschalk Straat, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTZhOTA5LTMxMmQtNDZhZi04YTA2LTRlYzllZmQyMGE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 37 Maarschalk Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.427439 30.816853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem