Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: East-straat 25, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Country Cottage bied bekoorlike en knus verblyf wat op die eienaar se perseel geleë is in die skilderagtige dorp, Tulbagh, wat gaste in staat stel om hierdie geskiedkundige dorpie op hul eie tyd te verken. Hierdie kothuis het 'n privaat ingang en 'n aparte tuin.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die kothuis ook 'n kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan op die sonnige stoep met stoepmeubels en braaigeriewe in die privaat tuin ontspan. Hierdie kothuis maak van sonkrag gebruik tydens kragonderbrekings en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Country Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Country Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

BO Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • East-straat 25, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Country Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: East-straat 25, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e57c144fd665cecd77dc5a6f488ee99ff8f9b4c4ca8939f065fd5c5a7e4ee93db856d5f6de34cbb57c71b7f7d4ebe8c50b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 25 East Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.294507888124 19.140750070761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem