We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Country Getaway Deer Park Estate | LekkeSlaap
+27

Country Getaway Deer Park Estate

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 24 resensies vir Country Getaway Deer Park Estate
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Johan B - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was in orde behalwe vir die bed.

Alles was in orde. My gevoel is net dat hulle verseker hulle beddens sal moet vervang. Het ongelooflik sleg geslaap op 'n bed wat baie swak kwaliteit was.

Michelle L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

It was a pleasure to stay at Country Getaway Deer Park Estate. We will be back.

Mara S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mara S
Besigheidsreis

Onaangenaam!

Dit is moeilik om enige positiewe punte uit te lig. Die stort was goed, verder is daar ongelukkig niks positief rakende hierdie akkommodasie nie. Die eienaar/bestuurder was nie tuis om ons te ontvang nie. Een van sy personeel het vir ons die hek oopgemaak nadat sy eers moes soek vir ons bespreking. Ons is na ons eenheid geneem maar is nie toegelaat om ons motor voor die eenheid te parkeer nie en moes 'n hele ent verder op die grasperk onder 'n boom parkeer. Daar is groot honde op die eiendom en ons moes vra dat van die "slagysters" voor ons eenheid verwyder word sodat ons nie daarin trap nie! Ons het geen handoeke in ons eenheid gehad nie en moes vra daarvoor. Die badkamerlig het nie gewerk nie en die personeel kon die gloeilamp nie omgeruil kry nie. Een van ons het toe maar self op die leer geklim en die gloeilamp vervang. Die TV-afstandbeheer het nie gewerk nie en toe ons vra vir nuwe batterye daarvoor het hulle nie gehad nie. Gelukkig het ons twee batterye by ons gehad en het dit toe maar vir die afstandbeheer gebruik. Ons het die eienaar/bestuurder Stephen per WhatsApp van al ons griewe ingelig en hy het laat weet dat hy gholf speel maar by ons sal aankom sodra hy terug is! Uiteindelik het hy wel opgedaag. Geen verskoning is aangebied vir alles wat verkeerd was nie. Sjoe, hy is beslis nie op sy gaste se gerief ingestel nie.

Abongile T - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abongile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

The only thing that I would recommend the host to do would be to have small battery lamps or candles in the room for when there is load shedding.

Izak L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak L
Besigheidsreis

Heeltemal voldoen aan my vereistes vir 'n tweedag sakereis.

Was geskik vir my besoek aan omliggende areas.

Nobulali N - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobulali N
Enkelreisiger

Wonderful!

Beautiful, quiet estate. Perfect for someone who just needs a moment of peace and quiet and a moment to recharge themselves.

Thulani T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani T
Enkelreisiger

Peaceful.

I needed some time to relax and enjoy my own company and I did.

Belinda M - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die pragtige natuur waar jy kan afskakel.

Dankie vir 'n netjiese, skoon kamer. Ons verblyf was heerlik. Jul kamers is goed toegerus en pragtig. Ons sal beslis weer kom.

Lilani D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lilani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig en gemaklik.

Dit was baie maklik om hulle te vind en hulle het ons akkommodeer met n vroeër in-kloktyd omrede ons 'n troue in die area gehad het die middag. Die dame wat ons ingeklok het, was baie hulpvaardig en vriendelik! Die TV het net nie gewerk nie, maar dit was nie die einde van die wereld nie.

Arthur W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur W
Gesin met klein kinders

Amazing.

Baie lekker mense. Meer mense moet so vriendelik en bedagsaam wees.

Casper L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper L
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Lekker gebly. Effe ver uit die stad maar sal dit weer doen. Dis uitstekende waarde vir geld.

Violetta R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Violetta R
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

We enjoyed our stay in this beautiful environment.

Marietjie V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelend.

Dit is 'n baie mooi plek maar daar word nie onderhoud gedoen nie. Die een kasdeur se skarnier is stukkend, die tafel is te skuins om by te eet, maar die grootste probleem is die matras is uitgedien en moet vervang word. Die aanbring van 'n handvarsel in die stort word aanbeveel.

Deone D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Deone D
Enkelreisiger

Okay.

Alles wat jy nodig het maar dat jy jou bure se gesprekke, doen en late hoor tot 00:30 in oggende is nie baie aangenaam. Die plekkie is verskriklik warm, kan dus nie die vensters of deur oopmaak want dan loop jou bure en ander gaste heeltyd verby jou deur en venters. Aircon is nodig.

Werner O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Die kamer is baie ruim en goed uitgelê. Lekker groot tuin en vriendelike eienaar.

Keegan G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent customer service.

The host was very welcoming and helpful.

Thelma B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma B
Saam met vriende

Pragtige skoon kamers, rustige atmosfeer.

Mooi kamers, rustige natuurskoon, stil en kan lekker slaap.

Musa B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil & Beautiful.

My partner and I absolutely enjoyed our stay. The environment was neat and tidy, amazing staff and we miss adorable Max and Riley.

Annamarie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige kamer en badkamer in 'n lieflike stil, rustige omgewing.

Die rustigheid is ietwat versteur deur die feit dat alles wat die persoon in die kamer langsaan doen, duidelik hoorbaar is deur die dun muur. Die kamer is goed toegerus, maar 'n tafeltjie en stoele om by te sit en koffie drink of eet, sal dit nog beter maak. Daar is wel 'n werktoonbank met een sitplek by.

Cay-lynn M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cay-lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek vir 'n lekker wegbreek, stil en besonders mooi.

Vriendelike honde en amazing view by die swembad. Sal definitief weer besoek.

Berry B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berry B
Besigheidsreis

Baie gemaklik en rustig.

Stephen en sy vrou het uit hul pad gegaan om aan my behoeftes te voorsien, deur van my tandepasta (wat ek vergeet het) te voorsien, my teen 'n uitstekende tarief na my vergaderings geneem het,want ek was sonder my eie vervoer daar gebly. Ek het die privaat tuin geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very comfortable and peaceful.

Stephen and his wife went out of their way to accommodate my needs from providing me with toothpaste (which I had forgotten) to lifting me to appointments at an excellent rate as I was without my own transport. I enjoyed the private pocket garden.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tommy P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy P
Besigheidsreis

Werklik waarde vir geld.

Kamer is baie, baie netjies en het als wat mens nodig het vir die twee aande wat ek daar geslaap het.

Cobus G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met vriende

Baie aangename luukse akkommodasie.

Ek was aangenaam verras met die kwaliteit van die verblyf. Ek het nie wat wonders verwag vir die R300 fooi nie, was net opsoek na 'n bed vir die aand. Kamer was baie netjies, met al die nodige geriewe van veel duurder akkommodasie.

Madelein K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige akkommodasie.

Netjies, veilig, stil omgewing.

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiTybfQEKLzn8qVRtYyTOCQYOpUpq6TyyiqCqtrWT7wiTlpmwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 15 Deer Park Lane Deer Park Estate 6229 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -34.010588685414 25.480259328203
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem