LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Lodge | LekkeSlaap
+60

Country Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Country Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Derenthea V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derenthea V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek met vriendinne gehad in 'n veilige omgewing vir 'n groep vrouens.

Veilige, rustige area, chalets was baie netjies en oulik en die diens was flink.

Jéan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan B
Gesin met tieners

Lekker blyplek.

Baie gerieflike blyplek, gereeld skoongemaak, alles wat jy nodig het.

Marina S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plekkie.

Die eenhede is baie mooi, netjies en rustig. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam. Die verkeer raas 'n bietjie tot laat, maar andersins was dit wonderlik.

Johan P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Dit was baie lekker gewees. Dankie.

Die plekkie is mooi en kamers is skoon en netjies. In 'n groep is almal naby aan mekaar en kan lekker saam kuier.

Vihanca B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vihanca B
Gesin met klein kinders

Baie rustig gewees.

Baie mooi en rustige omgewing. Sal dit beslis vir ons vriende aanbeveel. Alhoewel ons nou in die winter daar geslaap het. Het ons lekker warm geslaap. Kon rustig 'n vleisie braai op die stoepie.

Memory M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Memory M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustige naweek.

Ons het lekke gebly, en sal dit beslis aanbeveel.

Calvin E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Calvin E
Gesin met klein kinders

Peace itself.

You need to experienced it for yourself.

Ronnie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie C
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Dit was ons tweede besoek aan Country Lodge Upington en weereens het ons heerlik gebly!

Joey B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Baie lekker gebly, veilig gevoel. Sal definitief aanbeveel vir oornagreisiger. Dis nie vir vakansie verblyf, daar is te min om te doen in die omgewing.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kowen Straat , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgRfpyTcdFtsJ1QnHFIy1Z4HhKbGsqGau5jsGvCMn8gPx8VIh6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 6 Kowen Street Upington 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -28.450841081156 21.248771703635
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!