Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Courtyard Hotel Arcadia

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Team Courtyard Hotel Arcadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Courtyard Hotel Arcadia
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marisca H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, genotvol.

Dit was aangenaam, karaktervolle baie mooi opgepaste (Manor House) met buite hotelkamers. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons aandete en ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Greg D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad unprofessional service.

Checking in at reception went well. We then decided to have a drink on the veranda as it was raining, and we would have been very wet by the time we had arrived at our suite. The drinks order was placed, and it took about 10 minutes before it arrived, and we were the only people there at that time. The drinks arrived, and the order had been totally messed up. There was also no Coca Cola available. My wife needed to go to the bathroom in the hotel, and the toilet was blocked, with no notification to this effect. We requested that a notice be posted to prevent possible embarrassment for other guests. Our booking clearly stated that we wanted a smoking suite, and that was confirmed on the booking documentation. On arrival at the suite, there were no smoking signs inside and outside the suite. I went to reception to query this and was told if there is no smoke detector in the suite, it was a smoking suite, but there were smoke detectors. The sliding door from the suite to the patio was broken and could not be opened, this too was reported to reception. We requested dinner to be brought to the suite, and this went without a hitch. The quality and the taste of the meal were good. On booking out the following morning, the lady at reception looked up my details on the computer and gave me an amount to pay. I paid by card. Thinking back on the bar bill and dinner bill which I signed for, the numbers did not add up. I queried this with the receptionist and gave her the figure I thought the bill should have been, and asked her for the invoices. She agreed with my figures but never produced the invoices I requested. I never received a final statement of account when I left. I was refunded R225.00 in cash.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ontspannend en rustig.

Baie aangenaam, dankie. Detail soos 'n los wasbakkraan en gate in linne is aangemeld. Ek reken dit sal opgevolg word. Baie vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met vriende

'n Belewenis, dankie.

Was baie skoon en netjies. Ontbyt is waarde vir geld. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met vriende

Aangenaam verras.

Ons was 'n groot groep wat saam oorgeslaap het. Inklok was so maklik en gerieflik. Kamers is ruim en uiters netjies. Die koffiemasjien in elke kamer is 'n bonus wat ons geniet het. Die plek is loopafstand van Loftus. Sekuriteit was baie vriendelik met ons toe ons laat aand daar ingestap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deon V

Het Bethel op Loftus gaan kyk en die was naby genoeg.

Die kamer was vuil. Miershope op die vloer. Rerig. Die kamer was vir seker nie skoongemaak voor die tyd nie. Geen teelepels om jou koffie te roer nie. Regtig nie wat mens sou verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leani S
Saam met vriende

Heerlik gebly maar het meer verwag.

Pragtige geboue wat ons na aan die hart lê. Een van die woonhuise was die kommune waar my man gebly het as Tukkie-student. Ons was dus effe terleurgesteld in terme van 'n paar basiese dinge in ag genome die koste vir 'n kamer. Die stoep was stowwerig en vol blare, toilet het gelek, die sisteem wat water reguleer tussen die bad se kraan en stortkop was foutief, so water loop uit beide as die kraan oop is, geen haardroër, kanaal met rugby was nie beskikbaar op tv in die kroeg ens. Ek het spesifiek gevra of ons moet bespreek vir aandete. Personeel het aangedui dat dit nie nodig is nie, maar daar was slegs een persoon aan diens en die arme man het sy bene stomp gehardloop om amal gelukkig te hou. Die hotel is pragtig en het soveel potensiaal, maar het vir seker 'n bietjie aandag en sorg nodig. PS Piet by ontvangs en Roseman in die eetsaal was baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Park- en Hillstraat, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0665730ab4415810f5d260ac5f078574893de63640bf7975fb8c544d8a51e9457f149ea446ed00f2114ff4ee0d305127c872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Corner of Park and Hill Streets Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.749403 28.227144
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem