Oos-Londen Akkommodasie by Cove Cottage | LekkeSlaap
+4
+4

Cove Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R1 680 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 126, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cove Cottage is geleë in The Cove Rock Country Estate in Oos-Londen. Dié unieke kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf 600 van die strand af.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledige badkamer, oopplan-kombuis, -leef en -eetarea. Daar is slaapplek vir 4 mense. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is 'n sitarea en 'n TV met volledige DStv in die leefarea, en die eetkamer het 'n tafel en stoele. Die kombuis is toegerus met 'n ontbyttoonbank, yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. Etes kan gereël word voor aankoms.

Die landgoed bied 24 uur-sekuriteit, 'n tennisbaan, krieketnette, mini-gholf, 'n swembad, piekniekplekke, en 'n reuse speelplek vir kinders. Die klubhuis is kindervriendelik en gaste kan heerlik sit en rugby kyk op die grootskerm. Doendinge in die omgewing: visvang, stap, swem, en meer. Die naaste winkelsentrum is sowat 9 km van hier af. En Oos-Londen se lughawe is 7 km van The Cove Rock Country Estate af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cove-singel 126, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
per nag (vir 4 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 680
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 680
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 126, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjYjJjZjkyLTAxMzMtNDhiZC1iMTc0LWY0MWY3NzViMzFhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (vir 4 persone) 126 Cove Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.06900128974 27.829619479598
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za