Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Cove 3

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Cowrie Cove 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wimpie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar bly.

Heerlike en skoon en baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanerike K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanerike K
Gesin met klein kinders

Die verblyf is heerlik.

Die verblyf was heerlik en het 'n baie mooi uitsig. Lekker ruim woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier. Pragtige, netjiese woonstel en tuin.

Ruim, skoon, alles in werkende toestand. Pragtige woonstel met die lekkerste stoep wat 'n uitsig op die see het. Ons is 'n paartjie wat hou van stap, en daar is 'n hekkie wat na die strand toe gaan, maar ons het nie veilig gevoel op die strand nie. Ons het dus na die naaste strande gery en daar gaan stap, en sodoende pragtige plekke ontdek. Umzumbe is een van die pragtige blouvlag strande slegs 7km vanaf Hibberdene. Ons sou ook daarvan hou om vanaf die stoep te kon uitstap in die tuin, maar mens moet by die kombuisdeur uitgaan en om die gebou stap om by die voortuin te kom waar die swembad is. Ons hou van braai, en daar is braai geriewe, maar baie moeite om als uit te dra om te kan braai. Ongelukkig kan mens nie op die stoep braai nie, wat verstaanbaar is. So as jy nie lief is vir stap en braai nie, is dit die ideale plek en sou ek dit beslis aanbeveel. Dankie dat julle dit so aangenaam gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien S
Gesin met tieners

Een van die lekkerste weke van ons lewe.

Heerlik en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celine D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celine D

Dis 'n wonderlike woonstel met alles wat jy nodig het en meer. Het dit vreeslik geniet.

Die mooi see-uitsig is wonderlik, met 'n baie mooi en gemaklike woonstel. Dit is net 'n wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Celine, julle was wonderlike gaste. Was n voorreg om jul te huisves. Julle is altyd welkom om te kom kuier. Seenwense. Tot weersiens.

Cowrie Cove 3
Gappie C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gappie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

It is a great place and it has everything that you need and it will fulfil every need that you'll ever have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Gabriel, you were great guests. Thank you so very much.

Cowrie Cove 3
Nicolene D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D
Gesin met tieners

The ocean view over the balcony at Cowrie Cove was beautiful with a spacious balcony to just relax and watch the sun come up and big ships from a distance.

Thank you Tersia, your place is beautiful and spacious, apart from the shopping complex at the back, which I think the City can close up between those complexes. The unit had everything one would need, from loadshedding equipment to ironing to DStv and a radio for the music lovers. And the seaview on the balcony is a 5-star with a walkway to the beach. Please thank Rudy and aunt Susan and her hubby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Nicolene, thank you for being great guests. Thank you for your kindness. Blessings.

Cowrie Cove 3
Johan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met klein kinders

Vantasties lekker!

Die uitsig oor die see met die sonsopkoms is fantasties en gerieflik om duer 'n hekkie te stap en op die strand te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Liewe Johan, julle was wonderlike gaste. Jul is altyd welkom. Sterkte met al julle planne. Seenwense.

Cowrie Cove 3
Marinda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda D

Stukkie hemel.

As jy instap, voel dit soos 'n ander wêreld. Die oopplan en see-uitsig is asemrowend. Plek goed uitgelê en skoon en netjies.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Liewe Marinda en familie, dit was 'n absolute voorreg om jul te kon he. Julle was wonderlike gaste. Dankie vir al die mooi fotos. Jul is meer as welkom om weer te kom kuier. Seenwense.

Cowrie Cove 3
Jan T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Dis 'n plek waar mens lekker kan rus.

Nabyheid van see is 'n groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Liewe Jan. Vreeslik dankie vir julle. Jul was wonderlike gaste. Wraggies nie eens geweet ons het gaste nie. Mag goedheid en guns jul agtervolg. Baie baie dankie.

Cowrie Cove 3
Marezelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marezelle F
Gesin met klein kinders

Cowrie Cove 3 is die perfekte plek om vakansie te hou. Dit is 'n veilige omgewing. Daar is 'n nagwag snags. Die winkelsentrum is loopafstand. Ons was onmiddellik gehelp as ons enige vrae gehad het. Die plek was skoon en netjies. Julle gaan my beslis weer sien!

Baie dankie vir 'n heerlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Dankie liewe Marezelle en familie. Dankie dat julle sulke skitterende gaste was. Dit was ons voorreg om jul daar te he. Julle is altyd welkom. Mag goedheid en guns jul agtervolg.

Cowrie Cove 3
Minette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Cowrie Cove is ideaal geleë. Loopafstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Liewe Minette, dankie dat julle sulke wonderlike gaste was. Dit was 'n absolute plesier om jul as gaste te hê. Die omgee vir ons plek en goeie kommunikasie. Mag God jou en jou familie ryklik seën.

Cowrie Cove 3
Carol H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

A long weekend to relax. And that, we did.

Comfortable, clean and the view was excellent. The big verandah was a hit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Beautiful guests. Thank you.

Cowrie Cove 3
Yolanda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda C
Gesin met tieners

Baie netjies en rustig net ver van alles af.

Plekkie is baie skoon en netjies en pragtige see-uitsig behalwe die ligging dis geleë aan die agterkant van die winkelsentrum met 'n taxi area, mense is gereeld op die strand besig om te drink en partytjie hou. Braaiers is ongeleë plek ver van woonstel af miskien dalk ingeboude braaiers op stoep sit. Sal aanbeveel dat hulle 'n tuimeldroër ook moet kry sal makliker en veiliger wees. Familie-pakket vir DStv nie een van die bestes het nie eers M-Net nie alles wat mens nie sal kyk nie meeste van die tyd gereën dan soek mens maar iets om te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S
Gesin met klein kinders

Pragtige en gemaklike kuier.

Die woonstel is baie oulik en het alles wat jy nodig het. Die strand is letterlik by die hekkie uit. Dit was heerlik om na die branders te luister terwyl ons in die bed of in die sitkamer was. Tersia was konstant in kontak met ons om seker te maak dat ons veilig en gemaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Oulike gaste.
Goeie kommunikasie.
Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Seënwense.

Cowrie Cove 3
Conradt S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Conradt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte, gerieflik en waarde vir geld.

Die woning is alles wat jy verwag, die strand is letterlik 'n hanetree van kompleks af. Plek was netjies en al geriewe en toerusting soos geadverteer. Die stoep met die uitsigte oor see was verrassend groot, en die stoele gerieflik en sterk, selfs vir 'n groter persoon soos ek! Die eienaar en opsigter is vriendelik en behulpsaam, die enkele navraag wat ons gehad het is in rekordtyd opgelos. Graag bedank ons Tersia dat sy die juweel met ons gedeel het, ons het dit terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowrie Cove 3 se terugvoer

Conrad, vreeslik dankie. Julle was wonderlike gaste. n Voorreg om jul gehad het.

Mag goedheid en guns jul agtervolg.

Vriendelike groete
Charles en Tersia

Cowrie Cove 3
Vanaf R1 150
R1 150 R863
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R863
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R863
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba925e697935e55c17fb47ef04dd5c1ada8f154bf6b61e6ebc2ba9cf67cead480627ec8416333c9a669b6e2afbd66b56704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R863 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 677 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.580277864759 30.572863937382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem