Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowrie Cove 3

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Cowrie Cove 3 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n kompleks en spog met mooi see-uitsigte vanaf die balkon en die leefarea.

Die woonstel het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklik banke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek.

Die eenheid lei na 'n balkon wat 'n mooi see-uitsig het. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe met maklike toegang tot die strand. Cowrie Cove is naby winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Cowrie Cove 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Cowrie Cove 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 2

Ligging

  • Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cowrie Cove 3 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 677, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba925e697935e55c17fb47ef04dd5c1ada8f154bf6b61e6ebc2ba9cf67cead480627ec8416333c9a669b6e2afbd66b56704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
16 5 1 5 677 Barracuda Boulevard Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.580277864759 30.572863937382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem