LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cowrie Cove Guest House | LekkeSlaap
+15

Cowrie Cove Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Cowrie Cove Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Owen H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Owen H
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis, pragtige subtropiese tuin, sterk aanbeveel.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely guesthouse, beautiful sub-tropical garden, highly recommended.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

David L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste verblyf nog.

Baie lekker gebly, als was die beste en veral omdat daar toegang na die strand is van die huis. Om in oggend langs see te stap en sonsopkoms te kan kyk is die beste.

Corne C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Waar om te begin? Gashere en personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Kamers uit die boonste rakke. Die badkamers is 'n ervaring op sy eie. Mens gaan baie ver soek vir beter! Beslis vyf-ster.

Gert V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers baie modern en skoon.

Die verblyf het gevoel soos 'n huis weg van jou huis af. Personeel baie bekwaam en vriendelik. Die ontbyt was heerlik met 'n groot verskeidenheid van geregte.

Heinrich E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Besigheidsreis

Die beste verblyf in Umhlanga ooit!

Cowrie Cove is 'n uitsonderlike verblyfopsie. Ek sal in die toekoms slegs hulle gebruik vir reise na Durban en omgewing.

Anthony W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony W
Besigheidsreis

Extremely delighted with this gem!

I have travelled to Durban on a handful of occasions and have been disappointed more often than not. I stumbled across Cowrie Cove Guest House on TravelGround, and have to say the entire experience was a pleasure. The pictures do not do the venue justice. The service is attentive, but not overbearing. They seemed to mirror exactly what I like when I go away: have the facilities and service, yet do not impose a contrived customer service upon their guests. The bed was king-sized and super firm. I had a wonderful and peaceful sleep. In the morning I let myself out the back gate and went for a morning run on the beach only 50 m away. Only to return to a stunning shower which I stood under for 15 minutes. As a Capetonian, we are short on water right now, so barely get 2 minutes under the showerhead before you have to jump out. Breakfast was a feast and a complete bonus. Nowhere did I read breakfast was included and was surprised when they said it was. Great value for money. I tried to be a good boy and refrain from the full fry up, but the cook gave me half a pig in bacon rashers! It was yummy. I have now found my special haven when I return to Durban.

Ayesha A - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayesha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Asemrowende gasvryheid! Sal definitief terugkeer na Cowrie Cove!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantasies!

Amazing hospitality! Will definitely be back at Cowrie Cove again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eddie G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie G
Gesin met tieners

Baie lekker gastehuis.

Ons het ons twee worshonde saam geneem, baie welkom gevoel. Verskriklik lekker gekuier.

Alex N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex N
Gesin met klein kinders

Heerlike plek met fantastiese ontbyt en groot gerieflike kamers met eie toegang tot die strand.

Mense is baie vriendelik en diens is uitstekend. Heerlike plek met fantastiese ontbyt en groot gerieflike kamers met eie toegang tot die strand. 24 uur lekker koffiemasjien-koffie het die prentjie afgerond.

Zaheera R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaheera R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation and excellent location.

Access directly onto the beach, beautiful comfortable rooms and excellent hospitality.

Natashia M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natashia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie lekker, rustig en gerieflik!

Nie regtig baie privaatheid gehad buite agter by die kamers nie, gaste het heeltyd verby geloop en by kamers ingekyk. Die groot los matte in kamers het kolle opgehad. Verder was die verblyf regtig baie lekker, netjies en rustig. Vir ontbyt het ons 'n verskeidenheid van kase en kosse gehad. Die privaat strand is presies wat ons gesoek het en sal regtig enige tyd weer terug kom. Personeel was vriendelik.

Louise V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Gesin met tieners

Uitstekend!

Sal vir seker weer hier kom bly.

Wendy R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very accommodating to our needs and friendly and most helpful.

I would recommend Cowrie Cove. We had a most enjoyable stay in an excellent atmosphere. They serve very nice breakfasts and the ideal location for the more mature wanting a quiet area to stay in.

Neil M - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent guest house.

Very friendly owners and staff.

Cherylene D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene D
Gesin met tieners

An experience were memories were made ...

From the moment the charming owners greeted us to the minute that we departed is an example of how it should be done. The owner realized that my husband was tall and up-graded us the minute a king-size bed became available. We were there for the Commonwealth Championships Trails and requested a late check-out on the Sunday. We offered to pay extra for just one room. Not only did she agree to a late check-out, but allowed us to stay in both the rooms and enjoy a day at the pool. The staff was superb. The breakfast a five star experience. This guest house is highly recommended.

Esti P - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti P
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik om daar te bly. Ons sal definitief weer by Cowrie Cove bly.

Wonderlike mense en fantastiese ontbyt elke oggend. Beste kamers en diens!

Mandla M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandla M
Gesin met klein kinders

Excellent service and welcoming experience.

Breakfast was excellent all the time, though we would have loved an option for dinner and lunch. Manual coffee-brewing would have been a preferred choice. Other than this, excellent service, I am sure if we visit again it will be our first choice.

Cowrie Cove Guest House's terugvoer

Thank you for the feedback Mandla,
We have noted your your comments and appreciate your input.
Regarding the coffee facilities there are 2 options available throughout the day:
1 ) All rooms are equipped with instant coffee sachets and coffee plungers for filter coffee
2) There is a self service coffee station available 24/7 which gives options of filter coffee/espresso/hot chocolate,cappuccino and choccochino throughout the day.
It is not feasible to have coffee machines in each suite as there is no charge for the current facilities and should we install machines in each suite we would have to increase our rates.
Regards,
CAROLINE SWART - OWNER COWRIE COVE GUEST HOUSE.

Cowrie Cove Guest House
Joey L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey L
Enkelreisiger

Baie netjiese en huislike atmosfeer. Die ligging is goed en diens is beste gehalte.

Carol, die eienaar is baie vriendelik en laat jou baie welkom voel. Sy gaan ook uit haar pad om jou te help waar sy kan.

Johann B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige wegbreeknaweek!

Vriendelike, uitstekende diens!

Johann V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Besigheidsreis

Puik.

Sal beslis weer kom.

Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cowrie Terrace 4, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZjVkMWEyLTBiNDgtNGY3Zi04NmNlLTVkOTNhNWUzOWE0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 4 Cowrie Terrace La Lucia 4019 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -29.7578345 31.0668323
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!