- 20 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Cowrie Terrace, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geniet 'n boetiek-gaservaring net 'n paar treë van die warm kus van Umhlanga by Cowrie Cove. Of die besoek nou vir besigheid of ontspanning is, die eiendom bied 'n rustige toevlugsoord by die see.
Cowrie Cove is geleë tussen die natuurlike Melkhoutwoude van La Lucia, langs die skilderagtige KwaZulu-Natal-kuslyn. Die gastehuis is ontwerp in 'n Bali-styl met sjiek en kontemporêre invloede, wat 'n luukse akkommodasie-ervaring bied wat geskik is vir sakereisigers of paartjies.
Akkommodasie bestaan uit 12 individueel gestileerde en suite-slaapkamers, elk gemeubileer met 'n platskerm-TV met Netflix, 'n minibar en 'n draadlose internetverbinding.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en 'n braai-area in, terwyl 'n volledige kontinentale ontbyt by die tarief ingesluit is en in die stylvolle ontbytkamer bedien word. Gaste het ook toegang tot 'n privaat strand om te swem.
Die eiendom is gerieflik geleë naby die strand, La Lucia Mall, Virgin Active-gimnasium, Gateway-winkelsentrum, La Lucia Office Park, Umhlanga Village, en 'n verskeidenheid winkels, teaters, restaurante en toeriste-aantreklikhede, wat beide sake- en ontspanningsreisigers bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Myles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Cowrie Terrace, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cowrie Cove Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Cowrie Terrace, La Lucia, 4019, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 20 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang