LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cozy Cottage | LekkeSlaap
+14

Cozy Cottage

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Cozy Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annalise L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Baie netjies, toegeruste selfsorgtuinwoonstel.

Bossie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vars, mooi.

Ons is hartlik ontvang. Dis mooi, skoon, veilig en in 'n pragtige deel van Ceres geleë. Dis naby skole. Kan stort en bad. Kombuis is volledig ingerig. Dis baie goeie waarde vir geld. Kan dit aanbeveel en sal sonder twyfel weer daar bly.

Danfred A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danfred A

Fantastiese diens, mooi netjiese skoon moderne kothuis!

Alles is was uitstekend. Modern, skoon, gerieflike kothuis. Rustig mooi berg uitsig buite, Dedrei en haar man is baie gasvry.

Nicolaas M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf en verfrissend.

Plek is skoon, ontvangs vriendelik en bedagsaam. Die binnenshuise versiering is elegant en stylvol. Perfek vir 'n rustige naweek weg uit die stad.

Mariaan P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam Cozy Cottage sê alles.

'n Moderne kuierplekkie met alles wat jy benodig en baie vriendelike eienaars. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Fanus D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, dit het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die kamer is baie mooi, skoon en goed toegerus. Cosy Cottage kan definitief aanbeveel word.

Nicola & Alasdair B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola & Alasdair B
Gesin met klein kinders

Very happy and will recommend to others.

I found Cozy Cottage to be extremely comfortable, clean, modern and more than adequate for our needs. The room is well appointed with everything we needed and close to all amenities. Diedre was most pleasant and although she was away much of the time during our stay due to family commitments, she kept excellent contact with me and everything went smoothly. We were very happy.

Rohan V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, gasvry en respekvol.

Baie netjies en gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Ons sal definitief weer Cozy Cottage gebruik.

Michele B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig.

Die plekkie is ideaal vir twee of enkelpersoon wat net wil wegkom.

Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: MacDonald-straat 9, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb872d94a7b48ae19d33332b42c844a55fd75693251c9390afd8a14175ba6b3ccfebadfde7b4d7ec07c09d62f651f4525fffc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 9 MacDonald Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.369368301559 19.299429770949
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!