Cozy Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francois Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Opsomming van Resensie
Farran S - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties. Kort dalk net 'n strykyster. En die WiFi bietjie swak.
Cozy Cottage se terugvoer
Baie dankie Farran.
Julle was letterlik ons eerste gaste en die terugvoer word waardeer.
Ons gee onmiddelik aandag daaraan.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Mannstraat 80, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom