Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde laan 8, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Cottages is in Gonubie, 'n stranddorpie in die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Daar is 3 selfsorgkothuise wat elk uniek is en moderne geriewe, soos 'n slim-TV, induksie- en gaskooktoestelle en 'n lugbraaier het. Verder het elke kothuis ook gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Elke kothuis spog met 'n privaat ingang, onderdakstoep en braaigeriewe.

Gaste kan op die strand ontspan, King's Mall verken of by een van die nabygeleë restaurante eet.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Sesde laan 8, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesde laan 8, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3d90598205c6670b2b8314612a75a8c5bf5698b0069905e11e91a3fefb6f0b38d2c5296fc65b313a23ceec284fe8e256e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 6th Avenue Gonubie 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9392565 28.0118614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem