Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cpirit Country Haven Dullstroom

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 72 resensies vir Cpirit Country Haven Dullstroom
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Aubrey K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey K
Gesin met tieners

Tranquil and scenic.

We stayed in Fisherman Cottage # 1; the cottage is cosy with all required amenities. The dams have recently been stocked with trout and we had an exceptional weekend of fishing and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rus naweek.

Baie lekker en rustig. Baie diere en voëls om te bewonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mazvita M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mazvita M

We had a lovely time with our large family group of 24 people.

Serene, peaceful, beautiful and restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna F
Gesin met tieners

Ontspanning in die natuur.

Was heerlik om weg te breek na 'n plaas wat binne afstand was van die dorp. Die gebrek aan TV en WiFi het ons skaars gepla. Ons het heeldag fietsry, hengel, bordspeletjies gespeel, gelees, gelag en gesels. Dit was wonderlik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil en rustig.

Die webtuiste se aanwysings is foutief. Gaan asb. julle straatname ens. na.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Toegangspad baie swak. Glad nie geskik vir klein motors nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Goeie plek om rustig te gaan wees. Sal nie sê dit is ideaal vir 'n familie wegbreke as daar klein kinders is nie. Die pad op pad soontoe is baie klipperig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Nick, so glad you experienced Cpirit as a great place to rest. This is what our farm is well known for; peace and freedom. The 2-sleeper Farmhouse Studios are not ideal for children and we only allow children in them if it's part of a large party booking all units. However, the big Barn House and the Fisherman's Cottages are wonderful units for families with children and the farm is a great place for children to explore, be free, and fish with dad.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Altyd lekker!

Ons besoek 2 keer n jaar Cpirit Country Haven Dullstroom en dis altyd 'n plesier. Ons sal beslis weer inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful/Restful.

Pleasant surroundings. Would suggest magazines or books in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J
Saam met vriende

Baie gesellig en netjies.

Dit is bietjie ver uit die dorp en die grondpad is regtig baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Geen TV en selfone nie. Mooi voëls in omgewing. Weer was 'n bietjie onvoorspelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and spotless.

Beautiful surroundings. Well appointed self-catering unit. Spotless facilities. Excellent communication from Sue, the hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol-anne G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-anne G

Beautiful stay.

The hosting received by the hosts was amazing for keeping us up to date with what to expect. The accommodation is even more beautiful than the photos! We will definitely be back. Just a heads up for anyone who likes a shower, there are only beautiful baths in the unit's we stayed in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Carol-Anne
Thank you for the lovely review! So glad you enjoyed your stay at our wonderful farm. We look forward to welcoming you back sometime in the near future.
Yes, some units have baths and some units do have showers.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Marijke B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B

'n Heerlike naweek weg saam met vriende vir 'n verjaarsdag.

Ons wou oorspronklik 'n groot huis gehad het vir 8 volwassenes en 2 kinders. Ongelukkig was die groot huis alreeds vol bespreek, maar die Cpirit personeel het vir ons 'n teen voorstel gemaak wat briljant gewerk het. Hulle het voorgestel ons vat Cottage 07 en Farmhouse studios 3 & 6. Hulle was bymekaar, met gemeenskaplike lapa waar ons lekker gekuier het. Groot grasperk waar die kinders kon speel, lekker braai-area en skoonmaakdienste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Marijke,
Thank you for your great feedback! We are so glad that the unit set up worked out well for your group.
We hope to welcome you back sometime.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Jaco D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Baie mooi, stil, rustig, grondpad is wel sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pauline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet.

Ons verblyf was baie mooi, skoon en gerieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Pauline,
Thanks for the review. We are so pleased that you were happy with your stay.
We hope to welcome you back sometime.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Mercia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S
Saam met vriende

Het baie lekker gekuier!

Die uitsig is beeldskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love coming back to Cpirit.

We visit Cpirit 4 times per year and we love it there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Dunae,
Thank you for being such a great Cpirit guest! We value your support greatly.
We are so pleased that you love coming back for a Cpirit experience!
We look forward to welcoming you for your next visit.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Trunett D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trunett D
Gesin met tieners

Fantasies!

Die oproep voor ons vertrek het ons mooi voorberei vir die naweek. Van die weer tot wat om te verwag. Ons was so gebless gewees! Vrede op aarde daar. Voel of ons stukkie van hemel daar ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat die siel nodig het! Rus en vrede.

Lekker verblyf en die forelhengel is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anett F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anett F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier het ons afgeskakel.

Oorgeslaap op pad Kruger toe, baie waardering vir netheid, skoon geriewe. Hier kan mens afskakel van dolle gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B
Saam met vriende

Baie mooi, rustig, lekker plaas-omgewing.

Fisherman's Cottage nr. 1 is 'n baie mooi plek. Die eienaar het regtig aan alles gedink. Dit ruik skoon en alles is van hoë gehalte. Die onderhoud van die kothuis kort wel aandag. Diefwering word sterk aanbeveel, asook ’n veiligheidshek by deur. Verder is dit van topgehalte. Ons sal weer gaan indien die veiligheid opgeskerp word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald V
Gesin met tieners

Uitstekende kuier. Goeie diens. Eienaars baie persoonlik betrokke. Sal hierdie plekkie 100% aanbeveel.

100% aan te beveel, sal vir seker teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Rustig. Stil. Perfek.

Dit was ongelooflik lekker. Die omgewing is beeldskoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place!

We enjoyed our stay to the max! The house was neat, beautiful and modern. The view is amazing with mountain and dams. It is quiet and safe, the perfect getaway. The staff was friendly and helpful. We will most definitely return for another stay. Thank you Cpirit Country Haven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharlene C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

What a wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanlie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy kan diep asem haal hier!

Oop velde en berge is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Sanlie
Thank you for your review. We are so pleased you enjoyed your stay and got to experience the fresh, beautiful countryside and all it offers for the soul! We hope to welcome you back sometime in the future.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Willie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed

Grondpad na verblyg is swak

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek, net afgeleef en kort ernstige opknap.

Goed geleë, lekker en stil. Grondpad is baie erg en kan net met 'n SUV of bakkie bereik word. Sal nie aanbeveel dat mens met 'n kar ry nie. Warm water is 'n probleem. Unit 3-4 deel 'n geyser. Staff is baie behulpsaam. Unit het geen verwarmingtoestelle behalwe 'n kaggel. Geen warm kombers of heater nie wat nogals sleg is in die winter. Algemene netheid en versorging is afgeleefd maar tog netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Willem
Thank you for your feedback. We are pleased you found our farm pretty, neat, nicely located, and a tranquil spot to visit and also that our staff was helpful.
As communicated in all correspondence and on all platforms, we do always recommend high clearance vehicles as it is a dirt road (we do however have many different vehicles that make the trip). We have had the farm for over 15 years and never had a problem with our massive geyser feeding the 2 bathrooms. I know you experienced a lukewarm water issue - (although, the guest your refer to in No.3 actually also reviewed - on TravelGround with a full star rating in all areas) - however, you had only phoned me at 10 pm on Saturday night to inform me of this fact (a time when I could not do anything to rectify) - stating it had been lukewarm in the morning and at lunchtime - we had been there earlier that morning and if we had been informed then we could have resolved the issue quickly as it was a thermostat that had been affected and was quickly resolved.
We do supply X2 duvets on beds with lovely thick winter blankets, hot water bottles, and a wonderful fireplace right in your bedroom to keep things cozy - a feature that guests have loved for years.
We are so pleased you had made use of the complimentary evening we had offered for your stay.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Ancele B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid was vir seker waarna ons gesoek het, weg van die stad se lawaai. Heerlik verby!

Sue en haar man Trevor het vir seker die mooiste plaas waar jy rustigheid vanself kan ervaar. Sy laat jou so welkom en tuis voel. Dankie Sue vir al jou moeite en vir die mooiste huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allison H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison H
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10.

Fantastic accommodation, very spacious, very clean, wonderful fireplace in the room and amazing view from the stoep over the valley. The hosts were super friendly and helpful. Had a fantastic time. Best place I have stayed in in Dullstroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M
Enkelreisiger

Rustig.

Cpirit Country Haven is 'n baie rustige blyplek waar jy niks hoef te doen nie. Baie plaasgeboue omskep in blyplekke vir enkelpersone of vir groepe van 8 tot 12 persone. Pad na blyplek is sleg en na dit gereën het nog slegter. Netwerk amper geen maar as jy wil rus en nie gepla word is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joan V
Saam met vriende

Die uitsig was baie mooi.

Die grondpad was baie baie sleg. Die eenheid was vol kokkerotte, die breekware was vuil, orals in die huis was spinnerakke en dooie insekte in die vensterbanke, die boonste bad se water het tot in die onderste badkamer afgeloop teen die muur. Die oond se 1 element het nie gewerk nie en die beddegoed en handdoeke was vol vlekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Joan
I'm so sorry that you have had a bad experience at our beautiful farm. We really do value our guests and their experiences.
We do recommend high clearance vehicles on all websites and in all correspondence, even though many guests still don't mind visiting in a normal sedan, however, when visiting you over your stay I noticed that there was a BMW with low profile tires, this would definitely make the dirt road very difficult to drive.
On the day of check-in we tried to make contact with you, but also sent a welcome SMS, in order to give you our personal cell numbers to contact us during your stay, but had also visited you on the farm on two occasions, of which you never once raised these concerns to us. Had you have done this we could have rectified anything that you were concerned about as housekeeping visited you daily. We normally get very good housekeeping and service comments from our guests, so this review has surprised me.
We have investigated your complaints and I have found that the oven does in fact work, it does have different settings and won't allow all 3 plates and oven at the same time. This oven selected specifically to cater for electrical supply on farms, I believe the staff did explain this to you. I am grateful that I could not find cockroaches and the dead insects you speak of, this may have been attended to by housekeeping during your stay so as such I could not see.
However, we were disappointed in some of your party's conduct at our farm. They had removed chains and no parking signs and parked in areas not permissible, as it damages the grass, vital water pipes, septic tanks etc. There was also a large amount of breakage (toilet seats, toilet roll holder, towel rail, X2 dining chairs).
Regarding the bath leaking room upstairs, we have had a look at and can't see the problem. I can see evidence of a leak but have a plumber coming when they open again to do a more thorough investigation.
We would really love to see you re-experience the splendours of our tranquil farm and hope that you would visit us again.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Yvonne S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay.

Stayed in unit no 5. We were lucky we didn't have direct neighbors. Had a great view to the dam. The place is very tranquil and relaxing. We had a great stay thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die verblyf geniet.

Het in eenheid 5 gebly. Ons was gelukkig omdat ons nie bure gehad het nie. Het 'n uitsig oor die dam gehad. Die plek is baie rustig en ontspannend. Ons het lekker gebly, dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vianca N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vianca N
Saam met vriende

Great experience. The wood was just wet the one evening so we couldn’t make a fire.

Stunning place in which one can properly relax.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great ervaring. Die hout was net nat die een aand, so ons kon nie 'n vuur maak nie.

Stunning plek om behoorlik te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klara S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klara S
Saam met vriende

Perfekte plekkie vir 'n rustige naweek weg saam met vriende.

Rustige, netjiese huisie vir 'n ontspanne naweek weg saam met vriende. Die dames wat skoonmaak was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die voorsiende hout vir die kagelvuur en warmwatersakke was ook 'n wonderlike bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cr S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cr S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik in die stilte.

Ons het baie lekker gerus by Cpirit. Baie rustig met die stilte van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Danielle B
Gesin met klein kinders

See below.

I found Cpirit too far away from Dullstroom and the road was very bad. There was poor security. I was upgraded to the Barn but it was not as pretty as the house I originally chose so was disappointed with that. The house was beautifully clean and lovely to have tea/coffee/biscuits provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, rustig, outydse luuksheid en sielsverrykend.

Die verblyf in nr 5 was fantasties gewees. Die binnenshuise versiering is van hoogstaande gehalte en die gebruiksgoedere baie prakties. Die uitsig vanaf die reusestoep is asemrowend en die voorsiening van hout en aanstekers het die kaggelvuur laat knetter toe die koue oor ons toegesak het. Die grondpad soontoe is nogal uitdagend, maar teen 'n slakkepas het ons dit veilig bemeester. Die enigste negatiewe aspek was die dat die forelle nie gebyt het nie (as daar enige van hulle in die boonste dam was?) en die middelste en onderste damme was teleurstellend. Maar, miskien volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het 'n warm verwelkoming deur die personeel gehad. Ons het sommer vinnig tuis gevoel. Alles was baie netjies en skoon. Beddegoed van goeie gehalte. Ons sal vir seker weer daar tuis gaan. Ons het baie lekker uit gerus. Cpirit Country Haven is voorwaar 'n wenner. En komplimente aan die personeel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige naweek!

Pragtige huisie! Die klein dingetjies, soos warm sjokolade met malvalekkers, was 'n aangename verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Lize,
I am so pleased you enjoyed your stay, and also the hot chocolate and marshmallows. I am happy to spoil you.
We hope to welcome you back soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Ine-marie R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ine-marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig in 'n pragtige omgewing. Soos ons dit graag wou gehad het.

Ons wou wegkom van die stadgewoel en besige tyd rondom Kersfees. Cpirit het preseis dit vir ons gebied - stil en rustig in 'n pragtige omgewing. Niemand het ons gepla nie en alhoewel daar 2 ander paartjies was vir die eerste paar dae, het ons mekaar skaars gesien en nooit gehoor nie. Ons het n paar idees met die eienaars gedeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Ina,
I am so happy you enjoyed a peaceful country escape. That is what it's all about.
Thank you for your valuable feedback, this helps to improve where we can and keep the standard great for all future visits.
We hope to welcome you back soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Penelope V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope V

Rustige, ontspannende familie-naweek. Heerlik voor die kaggelvuur.

Ons het as gesin heerlik gekuier en kwaliteittyd bestee. Niemand op mekaar se tone getrap met badkamers nie. Luilekker ure voor die kaggel op baie gemaklike rusbanke spandeer. Ons het die weervoorspelling dopgehou en geweet om ekstra kaggelhout saam te ry. Manne het ernstig probeer kunsvlieghengel. Forelle het hulle goed gekoggel! Pragtige omgewing met baie voëls. Kombuis goed ingerig. Al wat kortgekom het was potskuurders om potte en panne skoon te maak en meer as een afdroogdoek, asseblief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Penelope,
I am so glad you enjoyed your stay and could relax around a cosy fireplace. That is wonderful. Thank you for your valuable feedback, this helps to improve where we can and keep the standard great for all future visits. We hope to welcome you back soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Gidion J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gidion J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie maklik om te ontspan daar, die stilte was baie indrukwekkend.

Die huisies is baie prakties en ongekompliseerd. Daar is 'n baie persoonlike gevoel wat mens daar kry. Met die kaggel en die weer vat dit nie baie om enige aand 'n romantiese aand te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rico K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome en sal enige tyd weer soon toe gaan.

Dit was baie lekker, daar was 'n groot storm en was bietjie bekommerd oor die hael wat geval het, kan dalk kyk na skadu-nette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniska P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aniska P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig, rustig, vreedsaam, wonderlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Een wat ons nie gou sal vergeet nie. Van die netjiese, warm atmosfeer soos wat die eenhede toegerus is tot die kwaliteit tyd wat jy spandeer in die stilte en rustigheid van die natuur. Die dag van ons aankoms het die eienaars doodseker gemaak ons is reg om te bel en al die reëlings deur te gee en daar was geen onsekerheid oor hoe gemaak wanneer jy daar aankom nie. Dit het gevoel of ons weggeraak het in 'n sprokie en die werklikheid van elke dag lewe by die teerpad agter gebly het. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely weekend away.

It was a very tranquil stay. The place was neat and the fireplace was a lovely touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Evie,
Thank you for the great feedback. Glad you enjoyed the tranquility and the fireplace, definitely two things that are most popular in Dullstroom! We hope to welcome you back soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Johandrie O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandrie O
Saam met vriende

Perfekte ontspannende naweek in Dullstroom!

Ons het 'n fantastiese ervaring gehad by Cpirit. Van die oomblik wat ons by die deur ingestap het tot ons Maandag weer die deur gesluit het, was die ontspanning luuks. Die kamers was netjies, goed ingerig en ons was behoorlik bederf met die koekies en warm sjokolade wat vir ons gewag het. Bo-op alles het Trevor en Sue ons Vrydag verniet opgradeer na die groter kothuis, iets wat die hele ervaring net soveel lekkerder gemaak het. Baie dankie vir julle gasvryheid! Ons sal vir seker terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon!

Grondpad is effens rof maar die lodge maak op vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Jurie,
Thank you for your feedback.
I am so glad you found the unit clean and tidy. We hope to welcome you back soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Heidi H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi H
Gesin met klein kinders

Slegte pad en onnodige hekke. Vuil huis.

Huisie was oulik toegerus, was ongelukkig vuil. Beddegoed was skoon. Vuurmaakhout was baie nat. Grondpad was baie sleg. Alle nasionale paaie is feitlik sleg. Die gemeenskap/boere kan elkeen hul deel doen en pad verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Heidi,
Thank you for your feedback. I am glad that you found the unit cute and well equipped as well as the bedding good and clean. Sorry that you say you found the unit dirty, I am very surprised as this is not typical of Cpirit standard and we pride ourselves on an excellent rating for cleanliness and housekeeping. If you could private message me with what part of the unit was not up to cleaning standards, I would appreciate it so I can take it up with housekeeping.
We advertise and stress to all guests throughout communication, that there is a dirt road to the farm. So I am not sure if you missed that somehow, we do recommend high clearance vehicles although a lot of guests choose to go in regular sedans and just accept a slower more careful drive.
The 2 farm gates are there to allow our beautiful horses to freely roam in safety, we love to allow our animals freedom. Sorry if this was bothersome to you, but we do love having animals roaming on the farm.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Carla P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf op 'n plaas en naby genoeg aan Dullstroom.

Alles was perfek. Ons sou egter daarvan gehou het as dit meer privaat was, mens kan nie juis privaat braai of kuier nie en as jou bure buite op die stoep kuier hoor mens alles. Maar die eenhede was skoon en lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Carla,
Thank you for the feedback. I am so glad you loved the units, and found them clean and lovely.
We hope to welcome you back to Cpirit soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Andre D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gasvry.

Dis nie ons eerste keer by Cpirit Country Haven nie en ook nie ons laaste nie. Ons was al met vriende en net ek en my vrou. Werk baie goed vir alwee geleenthede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Andre,
What a pleasure to welcome you back to our haven. Thank you for offering wonderful feedback on your stay at Cpirit. We value our guest's experience and absolutely love to share our beautiful farm with you.
We look forward to welcoming you back soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Danie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ‘n baie lekker wegbreek, die weer is van ‘n ander wêreld en die kaggel het permanent gebrand.

Baie lekker gebly, gerus en die feit dat daar geen selfoonsein is nie was voortreflik. Ek het sommer hier in die naaste dam aan die huisies twee mooi forelle gevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Danie,
Thank you for taking the time to offer feedback on your stay at Cpirit. I am so glad you enjoyed your time at Cpirit and had time to relax on our special farm. We take great pleasure in sharing the tranquility with guests.

It is wonderful to hear you caught some Trout.

We hope to welcome you back sometime in the near future.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Mitch M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mitch M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dissappointing; not what we expected from a so-called fly fishing establishment.

No cupboard for our clothing, had to live out of suitcase, no lid on dustbin, grid in fireplace burned through, we had a power failure - only one lantern worked and you had to have your own matches/lighter. Smells from sewerage septic tank, overgrown around dams. "Trout" dam dirty, no sign of any trout. 2nd dam leaking. 3rd dam embankments overgrown. Dangerous invisible step from kitchen to sleeping area. Room far too dark. No lace curtaining so no privacy, drapes have to be kept drawn. No-one to receive us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Mitch,

Thank you for taking the time to share your feedback and impressions of Cpirit.

I am so sorry to hear you were disappointed. Your experience is not typical for most guests staying at Cpirit.

Unfortunately, we have no control over Eskom - it was an area outage as we don’t often have this occurring. Although it was a short outage from 15:30 to 18:30, we were constantly in contact with Eskom as well as all guests, notifying of updates until the power was restored. This also allows guests that have gone out for the day, to be aware and if necessary make other arrangements for dinner etc, if needed.

We do send a lot of correspondence prior to guests arrival reminding them to bring matches as well as firelighters, charcoal etc. On day of arrival we re-iterate this in a welcome SMS, also giving all owners contacts details for convenience should you need any help or advice. We further also personally phone you and contact every guest. Our staff work from 09:00 – 16:00 and would gladly receive you, should you have needed any further assistance after that, you were welcome to call us as we ensure every guest has our details.

After your complaint of smells from sewerage septic tank, I immediately investigated but have not found any problem with this – we have many other guests staying at the farm and never had this complaint.

With regards to Trout – your stay was out of fishing season and being warmer weather the Trout dip deeper into dams, so hence a harder time to spot and catch Trout – although we did have another guest reporting a good catch.

We hope to welcome you back again to experience Cpirit at it’s best.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Louise P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ruim en baie netjies!

Die verblyf is pragtig netjies en ruim gewees. Die rustige omgewing laat mens ontspan en vrede ervaar. Baie dankie vir die gasvryheid wat ons daar ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Louise,
Thank you for taking the time to offer your wonderful feedback from your stay at Cpirit. It is a great pleasure to have you stay at our special farm, and we hope to welcome you back sometime soon.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Neil H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H

Was a real relaxing weekend away.

Enjoyed the stay at Cpirit Country Haven. It was a great weekend away and value for money. Accommodation was good and the service too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n regte ontspanne naweekwegbreek.

Het die verblyf geniet. Dit was 'n great naweekwegbreek en waarde vir geld. Goeie akkommodasie en diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Dear Neil,
Thank you for your lovely feedback! We value your experience and hope to welcome you back soon. Warm regards, Sue

Cpirit Country Haven Dullstroom
Marga D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga D
Saam met vriende

Dit is 'n pragtige en netjiese plekkie.

Die personeel en gasheer is vriendelik en besorgd en help waar hulle kan. Die huisies is netjies en skoon. Met die kaggelvuur wat brand was die koue nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Dear Marga, thank you for your wonderful feedback. We are always so thrilled when our guests have a great stay. We strive to maintain a high standard in our housekeeping staff and cleanliness. We hope to welcome you back sometime in the near future. Warm regards, Sue.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Judith P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal aanbeveel maar per helikopter. Die pad het my splinternuwe Chevy se wiele vreeslik verniel en die grondpad (7,5 km) is regtig nie eers aanbeveel vir 'n vierwiel aangedrewe voertuig nie. 'n Baie baie groot nagmerrie. Die plekkie, hemels veral met die kaggel en die koue saam. Baie rustig en heerlike skoon lug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Judith,
We are so glad you found Cpirit to be a lovely venue. We also love the fireplaces and the awesome Dullstroom night air. We are sorry to hear that you had a bad time on the provincial road; we always recommend high clearance vehicles to all our guests. I know you also got terribly lost and ended up doing what must have been a further 20 km or so extra on the dirt road, as when you called me lost you had driven passed Cpirit and near Stoffberg area. Combine that to being very late at night, can also add to a further frustrations.
We hope to have you return to our special farm.
Kind regards, Sue

Cpirit Country Haven Dullstroom
Idonette J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idonette J
Saam met vriende

A magical and unforgettable stay.

Magical, unforgettable, cozy Fisherman's Cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Toweragtige en onvergeetlike verblyf.

Toweragtig, onvergeetlik, gesellig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cpirit Country Haven Dullstroom se terugvoer

Hi Idonette,
I am so glad you had a magical and unforgettable stay at our special farm. We hope to welcome you back sometime soon.
Kind regards,
Sue.

Cpirit Country Haven Dullstroom
Alta M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n plek vir sielsrus.

Die pad is bietjie sleg, so maak seker jy het die regte voertuig. Akkommodasie is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Flip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid galore.

Al voorstel vir Cpirit is: belê in gordyne wat die vroeë oggendson bietjie verdof. Andersins het ons heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in 'n pragtige omgewing.

Sal graag weer wil gaan! Slegte pad en hekke nogal 'n probleem. Sal rustigheid en absolute stilte altyd onthou! Trevor Conn is baie professioneel en vriendelik - deel graag inligting oor Cpirit en omgewing wat dit baie interessant maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrico K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Cpirit is 'n baie mooi en rustige wegbreek. Skoon en netjies. Ek dink ek sou bietjie meer verwag het vir wat ek betaal het. Ek vergelyk dit met 'n gastehuis in Clarens waar ons verlede jaar gebly het, bed en ontbyt. Hulle vra nou R450 per persoon per nag. Verskille tussen Clarens gastehuis en Cpirit is ontbyt en 'n swembad. So ek dink R800 'n nag vir die Cpirit studio sou meer billik gewees het. Dit is ons eerste keer in Dullstroom, maar ek sien ander selfsorg-plekke in Dullstroom wat R800 vra vir dieselfde geriewe. Die wat meer vra bied dan meer geriewe soos, TV, WiFi ens. Nie dat ek sê Cpirit moet dit alles bied nie, die stilte en rus is heerlik, maar die prys is dan bietjie hoog. Ook die eenheid (nr 6) waarin ons gewoon het, het ernstige daklekke, nie dat ons nat geword het nie. Ek het dit ook aan die skoonmakers uitgewys. Die pad na Cpirit is beslis ook nie maklik toeganklik sonder 'n SUV/bakkie nie. 'n Dakwaaier/waaier sou die verblyf nog beter gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne V
Saam met vriende

Heerlike langnaweek wegbreekplek, lekker stil en rustig.

Cpirit Country Haven is 'n lieflike plek buite die dorp waar mens kan ontspan en die stilte inneem van die pragtige natuurskoon. Dis ideaal vir 'n naweek weg saam vriende of net saam jou man of vrou. Al raad wat ek kan gee is dat 'n 4x4 nodig is vir die grondpad tot daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf pragtige uitsig.

Die enigste probleem wat ons gehad het, was dat die hout in die kamers baie nat was, so ons het gesukkel om die vuur aan die gang te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanchi L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stukkie hemel.

Dis werklik 'n stukkie hemel met die mooi natuurskoon en gerieflike verblyf, stilte en geen sein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dries V
Saam met vriende

Baie mooi ligging. Rustig en baie goeie verblyf met alles wat nodig is.

Was bietjie naby aan nommer 4, maar baie mooi en goed voorberei met alles in die kombuis wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynanand R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynanand R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, briljante plek en het dit terdeë geniet.

Die grootste forelle gevang wat ek nog gesien het. Gasvryheid van die eienaar wat jy ver voor gaan soek, baie dankie dit was 'n voorreg om die naweek daar deur te kon bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Cpirit, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe75c1c8e8947ac52bb1ebef9cd41b5be848d37a4e8bdece0141c86c19d039e35e30d6c19c63ff271046d2eea2f627659ef63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Tonteldoos Road Cpirit 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.417997718551 30.015501379966
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem