Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crab Claw Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crab Claw Eiland C24, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R5 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Crab Claw Villa is 'n lieflike dubbelverdieping-villa op die strandmeer op Crab Claw-eiland in die veilige Thesen Islands marina ontwikkeling.

Dié villa het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Dié twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is 'n aparte studio met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel, en lei na 'n dek met Weber-braaigeriewe. Die dek lei na 'n gemeenskaplike jetty.

Slaapplek

’n Bespreking by Crab Claw Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Crab Claw Eiland C24, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crab Claw Eiland C24, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQeOy2ghOBkZQiZGqGHUuEtTZGUKDonLMFQ8AeCL6ALOwYM8JE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag (plek vir 8) C24 Crab Claw Island Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.04572100419 23.054569974205