Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crab Shack

Selfsorg
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-rylaan 15, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 R1 680 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Crab Shack bied 'n pragtige see-uitsig en het die ideale ligging teen die strandfront in Anerley, Port Shepstone. Dit bied slaapplek aan 10 gaste op soek na 'n seevakansie.

Crab Shack beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en 'n vierde slaapkamer met 2 stapelbeddens. Een van die koninginkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander badkamers het elkeen ook 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer het 'n dakwaaier en groot kaste. Linne, badhanddoeke, strandhanddoeke en 'n verwelkomingspakkie met toiletware, melk, tee en koffie word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die onderdakstoep het 'n buite-eetarea en-sitarea. Die groot, oop dek het 'n natuurlike soutwaterswembad met 'n veiligheidsnet indien nodig. Daar is ook sitplek vir gaste wat wil ontspan. Die perseel is volledig omhein en troeteldiervriendelik met genoeg veilige parkeerplek. Die moderne sekuriteitstelsel sluit geslotekringtelevisiekameras, laserstraal-sekuriteit en 'n alarm in.

Slaapplek

’n Bespreking by Crab Shack sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Crab Shack
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Mariki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 1

Ligging

  • Fiddlewood-rylaan 15, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crab Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R1 680
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 680
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fiddlewood-rylaan 15, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb204ebae97aa275c1d86a545aaf6fd208bfbd229621af1aa085c98be6f4e22d443bb375346cbae882709cfafade99189b3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 680 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 15 Fiddlewood Drive Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.6756983 30.5091864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem