Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Lodge and Health Spa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cradle Lodge and Health Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charmain D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelik en ontspannend.

Ons het bespreek oor Paasnaweek net vir 'n blaaskans. Ons het heerlik gerus. Die atmosfeer is baie ontspannend en die personeel is ongelooflik vriendelik, van die sekuriteit by die hek, die ontvangs, die personeel in die restaurant, almal was baie vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gerus en alhoewel dit net twee dae was, voel dit soos 'n week. Ons sal dit beslis aanbeveel. Die kos was uit die boonste rakke en die kamers goed toegerus met alles wat nodig is. Die beddegoed was vars en die bed was regtig baie gemaklik. Ons het nie van die spa se masserings bespreek nie, 'n rede om beslis terug te keer. Baie dankie, hierdie trip was beslis een vir die "memory" boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Baie dankie Charmain.

Ons waardeer jou terugvoering opreg en is baie bly om te hoor dat julle die wegbreek geniet het.

Ons sien uit daarna om julle weer te onthaal en te bederf met 'n lekker massering.

Vriendelike groete

Margaret Paxton

Cradle Lodge and Health Spa
Fanus W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absolutely great.

Dit was regtig die geld werd. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Baie dankie Fanus, altyd lekker om sulke terugvoer te kry.

Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Margaret Paxton

Cradle Lodge and Health Spa
Eileen D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en vriendelik.

Kan hierdie plek regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Hi Eileen,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Ons hoop om julle binnekort weer hier by ons te bederf.

Lekker dag

Margaret

Cradle Lodge and Health Spa
Ayanda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ayanda D
Saam met vriende

Lovely place with great customer service.

It was lovely, I really enjoyed the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Good day, Ayanda.

Thank you for the review, we greatly appreciate your feedback.

Hope to see you again.

Regards
Margaret

Cradle Lodge and Health Spa
Ella G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean accommodation, food and service was excellent. Spa experience was wonderful.

Will see you again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Good afternoon Ella,

Thank you for your review. We greatly appreciate your support and can't wait to host you again.

Best wishes,

Margaret Paxton

Cradle Lodge and Health Spa
Anton S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan en goeie spa diens.

Baie lekker gebly en goeie fasiliteite. Restaurant kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia P
Saam met vriende

Relaxing.

Friendly and helpful staff all the way. Services were top notch, and we enjoyed the quiet and tranquility of the spa atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linel V
Saam met vriende

Baie goeie diens en puik kos.

Baie netjies en goed ingerig met die vriendelikste personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Goeie more,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Vriendelike groete

Cradle Lodge and Health Spa
Lize L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Enkelreisiger

Goeie diens, goeie spa, terrible kos.

Die spa was fantasties. Die dame was professioneel en vriendelik en het geweet wat sy doen. Die kamers was ruim, lugverkoeling, netjies. Die kos was haglik. My beste maaltyd was 'n hoender slaai. Die aandetes was 'n fiasco. Die tweede aand het ek creamy chicken with wine and pasta bestel. Ek het 'n uur en 'n kwart vir my kos gewag. Die dame wat eerste my bestelling geneem het, het dit nie gemeld nie. Toe my kos kom kry ek macaroni in witsous met baie min hoender. Na 3 happies stuur ek dit terug. Die bestuurder het omverskoning gevra en vir my gesê die kos word vooraf voorberei dan maak hulle dit net warm! Die diens, buiten een van die dames was baie goed gewees. Hulle bedien die beste Pinacolada. Ongelukkig die tweede aand het hulle nie meer voorraad vir die bestanddele gehad nie?! Nou vra ek jou, hoe werk dit. Die kos het amper vir my die hele ervaring opgefoeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Goeie more Lize,

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, dit word opreg waardeer.

Ons vra omverskoning vir die swak ervaring by die restaurant. Ons hoofchef het ons die Woensdag voor jou besoek onverwags verlaat, a.g.v. persoonlike redes en die nuwe chef het ongelukkig eers die Maandag na jou besoek begin. Dit is geen verskoning nie, maar ons wil net graag agtergrond gee rakende jou swak ervaring.

Ons sal jou graag wil terug nooi om die nuwe chef se kos te kom probeer, ons ontvangs sal in kontak wees vir 'n bespreking van 'n pakket op die huis.

Baie dankie
Margaret Paxton

Cradle Lodge and Health Spa
Kirsten B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding. Such an amazing experience!

The staff were amazing and the massages were out of this world. The best we have ever had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cradle Lodge and Health Spa se terugvoer

Thank you Kirsten, we appreciate your review and feedback. We hope to have you back soon.

Have a wonderful week.

Cradle Lodge and Health Spa
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6843586cd84d7682ec27f72fce951cbd1decd33f648f8c31d525d025d1d660fbdd7f227edb0ee6e53bcd960769b04d49d735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R560 Skeerpoort Farm, Portion 362 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.780605001007 27.771157875394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem