Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle Lodge and Health Spa

Weeksdagaanbod

Ontvang 'n gratis uur lange spa-behandeling op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cradle Lodge and Health Spa bied 'n heerlike toevlugsoord in die skilderagtige dorpie Hartbeespoort, slegs 'n 45 min ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Dit is die ideale vakansieverblyf, aangesien dit deur die natuur omring word en verskeie ontspannende aktiwiteite bied.

Verblyf word in die lodge gebied wat langs die spa geleë is. Daar is 12 smaakvol versierde slaapkamers. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, terwyl die en suite-badkamers 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die lodge spog met 2 verhitte Jacuzzi's, infrarooi sauna en 'n stoomkamer. Daar is ook 'n groot buiteswembad, tuine en kalmerende waterstrome by die spa-area. Gaste kan navraag doen oor die verskillende spa-pakkette wat teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Verder is daar ook 'n restaurant op die perseel wat ontbyt, middagete en aandete bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook oor die konferensiegeriewe navraag doen.

Cradle Lodge en Health Spa bied 'n luukse spa-ervaring en verskeie kulinêre opsies, om 'n onvergeetlike wegbreek te verseker.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cradle Lodge and Health Spa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 11

Ligging

  • R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Cradle Lodge and Health Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R560, Skeerpoort Plaas, Deel 362, Hartbeespoort, 0240, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6843586cd84d7682ec27f72fce951cbd1decd33f648f8c31d525d025d1d660fbdd7f227edb0ee6e53bcd960769b04d49d735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R560 Skeerpoort Farm, Portion 362 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.780605001007 27.771157875394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem