Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradock Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 36, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Cradock Guest House is in die rustige dorp Cradock, geleë en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste.

Elke kamer spog met 'n moderne ontwerp en 'n privaat ingang, asook 'n en suite-badkamer.

Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n omsetter wat beurtkrag verlig.

Veilige parkeerplek is agter elektriese hekke op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n ruim erf waar kinders kan speel en daar is braaigeriewe sowel as 'n kuierarea vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Cradock Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 10

Ligging

  • Akasiastraat 36, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cradock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 36, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1b56f9442e674e43b7f4f3e0e0a07596ea0f147d7331383b8ee416b999963fb598494d0307c142c16f0fb7601df788fc7eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 1) 7 5 1 5 36 Akasia Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.1592051 25.6214163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem