Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craighall House Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-laan 10, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 250 R938 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Craighall House Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-kothuis in Craighall naby Sandton en Rosebank in Johannesburg wat ideaal is vir sake- en ontspanningsreisigers. Die kothuis deel die erf met die hoofhuis.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en luukse linne en die ruim badkamer het 'n stort, bad en 'n verhitte handdoekreling. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n TV met 'n media-boks wat Netflix en Showmax bevat. Daar is ook WiFi. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

'n Sonkragstelsel dryf die hele eiendom aan wanneer beurtkrag inskop. Daar is ook 'n gasgeiser vir deurlopende warm water en 'n gasstoof vir kook.

Die kothuis bied 'n privaat stoep en dit word met sy eie alarmstelsel beveilig.

Die kothuis se ligging bied maklike toegang tot Sandton, Rosebank en die Gautrainstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Craighall House Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Craighall House Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Alexandra-laan 10, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Craighall House Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexandra-laan 10, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f56c7c12c8b76f8c9ec2568915c6551ddc10c8690b872ae87e3c65fc78db5db1fcd88f570e48f8e73053db54efceb6c2bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Alexandra Avenue Craighall 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.112288290289 28.022532023388