Ladybrand Akkommodasie by Cranberry Cottage | LekkeSlaap
+104

Cranberry Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beeton Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cranberry is 'n lieflike koloniale kothuis op die Oos-Vrystaat Malutiroete. Perfek vir 'n besoek aan die Lesotho Hooglande, boesmantekeninge, pottebakkers en wewers.

Cranberry Cottage bied 'n verskeidenheid akkommodasie, afhangende van jou vereistes. Daar is 43 gastekamers by Cranberry, 'n konferensiesentrum om 120 mense te akkommodeer asook 'n privaat gimnasium en gesondheidsentrum.

Al die kamers het toegang tot veilige parkering, die hele eiendom word deur 'n WiFi-kuberkol gedek.

Skakel af in warm Vrystaatse gasvryheid terwyl jy in jou ruim, luukse suite uitstrek. Skoon linne, silwerskoon badkamers - al die moderne geriewe wat jy kan begeer. 'n Samesmelting van moderne en tradisionele kookkuns word in ons romantiese restaurant bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Cranberry Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 37 Beeton Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Cranberry Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Beeton Straat, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MjAwYmE0LTc3ZTQtNDMyNi1iN2Y4LTZiMmU0YzNiMmYyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 37 Beeton Street Ladybrand 9745 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.191525655564 27.455853223801
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za