+61
Gastehuis in Colesberg

Crane Cottage

  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Crane Cottage is in Coleberg, 'n omgewing wat bekend is vir die natuurreservaat, natuurlewe, museums, kunsgallerye en die bekende besienswaardighede soos die Gariepdam en die Oranjerivier.

Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir 30 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n privaat ingan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is WiFi en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Naby doendinge sluit in stap, bergfietsy, wandeltoere en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 245 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maryke S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, netjiese verblyf, heerlikste ontbyt. Beste gasheer. Bespreek beslis by 16 on Clam. Oom Hammies is vir seker die beste gasheer. Verblyf is ba...
Sien meer
Jan 2026
Betsie L
Saam met vriende
5.0
Pragtig. Tops 10 uit 10. Baie netjies, skoon en funksioneel. Stunning plek. Pragtig. Tops 10 uit 10. Baie netjies, skoon en funksioneel. Sal nerens an...
Sien meer
Jan 2026
Charl L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik, modern. Baie lekker gebly omdat die kamer skoon en modern was. In die kamer was 'n flat screen TV en aircon. Die gasvrou het uit haa...
Sien meer
Jan 2026
Aidan M
5.0
Restful. Clean, quiet and comfortable. Very welcoming host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
George N
Saam met lewensmaat
5.0
Reis. Baie lekker - sal dit definitief aanbeveel.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 245

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Crane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 245 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang