LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Crassula | LekkeSlaap
+12

Crassula

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crassula is in die kusdorp Bettysbaai geleë, langs die Stoney Point Reservaat.

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. In die kombuisie is daar 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en pakplek. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Onbelemmerde uitsigte oor die see, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is binne loopafstand vanaf 'n restaurant wat oop is in die dag en ander restaurante is ook net 'n motorrit weg. Doendinge in Bettysbaai sluit 'n besoek aan die plaaslike Pikkewynkolonie, op die strand loop, stap- en fietsryroetes, hengel, vlotvaart en kajakroei. Daar is plaaslike winkeltjies vir die basiese benodigdhede, maar die naaste supermark is 17 km weg in Kleinmond.

Slaapplek

’n Bespreking by Crassula sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 52 resensies vir Crassula
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crassula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARN6Op7AyDHcbqK7FLiTDLJXU93u3GGfzX5y6Had3RmZlISgdfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem