Creekside In The City
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglaslaan 46A, Craighall, Randburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Creekside In The City is 'n selfsorgwoonstel wat aan die eienaar se hoofhuis grens en 'n aparte ingang het. Hierdie woonstel is in Craighall geleë. Dit is 'n baie sentrale en veilige ligging met hekke wat 24 uur deur privaat sekuriteit beman word.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en is die ideale plek om te ontspan. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is naby winkels, restaurante en die Gautrein-bushalte. Uber is vrylik beskikbaar in hierdie area en is gewoonlik 3 tot 5 minute weg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Douglaslaan 46A, Craighall, Randburg, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Craighall Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Douglaslaan 46A, Craighall, Randburg, 2196, Gauteng