Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crescent Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Crescent Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Albert D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut hemels.

Ons het dit so baie geniet, gevoel asof mens op 'n tropiese eiland bly. Ontspanning op sy beste. Baie oulike plek en die beste gasheer. Baie dankie, sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker daar, mooiste plek.

Baie vriendelike ontvangs, lieflike skoon netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bekostigbare verblyf in 'n mooi veilige omgewing.

Omtrent die beste waarde vir geld wat ons nog ervaar het. Baie netjies, rustig, omring deur bome, privaat. Die kothuis is baie goed toegerus, ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Netjies met alles wat mens nodig het - bed het soos 'n droom geslaap!

Ideale verblyf, vriendelike eienaars. Dankie Lesley dat jy vir Alicha en Teo so vriendelik ontvang het. Die braai area is pragtig, bed slaap soos 'n droom, alles wat mens nodig het is by Crescent Cottage. Ideale afsetpunt om alles in en om Knysna te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks Chantel, your daughter is a lovely young lady. Although we didn't see much of them.

Crescent Cottage
Riaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die mooiste plekkie wat daar is. Alles wat jy wil hê is daar. Privaat tuine, gasbraai lekker geleë.

Die plek kan ek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs en het lekker ontspan.

Die eienaars het selfs so ver gegaan om krag aan te lê van 'n inverter tydens load shedding sodat ons die wêreldbeker rugby kan kyk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Lekker atmosfeer as jy bietjie wil rus.

Baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Het die rustige atmosfeer geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanus B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus B
Besigheidsreis

It's a nice and cosy place.

It is situated in a very quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, stykvol versier, skoon, rustig.

Dit is nie 'n groot plekkie, maar wel gemaklik met eie tuin area. Baie stil en skoon. Als wat nodig sal hê, is in die eenheid en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed our stay. Host's were helpfull and are lovely people.

Hosts gave us directions to local attractions and were amazingly accommodating. Will be back when in the area. Good value for money, peacefully, beautiful garden. Apartment tastefully decorated. Well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lovely cottage with everything one needs, love the decor, the gardens, and the owners are only a call away if we wanted anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, very friendly service.

Would recommend it any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkom, kamer met blomme versier.

Was pragtige woonstel, baie moeite gedoen met kamer - sal graag langer wou bly, baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sloertoer deur RSA.

Baie lekker gebly en goed georganiseer, al was die eienaar nie daar nie. Plek is pragtig en gemaklik, 'n bonus was die groet deur twee Knysna-loeries!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M
Gesin met tieners

It was like a home away from home.

It was exactly what myself and my teenage daughter needed and looked for. Lesley and Ruben are fantastic hosts. It was pure bliss to enjoy their tranquil, peaceful and beautiful gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danneline D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danneline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what I needed: the nature.

Nice and cosy cottage the silence and beautiful views were just what I needed to relax. Will book this place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanive S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanive S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal definitief in die toekoms weer soontoe gaan.

Die eienaar en haar man se gasvryheid was fantasties die lekkerste van als was om in die oogende deur die voeltjies se getjirp wakker te word. Die rustigste plekkie om jou stres te kan verlig. Die eienaars se vriedelikheid, die rustigheid en netheid van die plek, pragtige blomtuin wat so netjies is ek gaan defnitief weer soontoe gaan: that's the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik basis om die omgewing te verken.

Ons het vier nagte daar gebly en elke dag iets anders in die omgewing gedoen. Ons was aangenaam verras dat skottelgoed gedoen was en bed opgemaak is nadat ons op dag een teruggekeer het. Ons kon braai en die swembad gebruik. Leslie en Ruben is baie akkommoderend. Ons is ingelig wanneer beurtkrag die WiFi en DStv sou beinvloed en hulle het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die plekkie was mooi skoon en netjies. Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsekende verblyf.

Die verblyf is uitstekend en die ontvangs was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks for your review. Was great hosting you guys. Hope to see you again soon xxx

Crescent Cottage
Marlene M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon en netjiese plek.

Pragtige, boomryke tuin met pragtige voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks sooo much for your awesome review, Marlene. Hope we see you guys again.
Lesley
xxx

Crescent Cottage
Quinton B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plekkie teen 'n baie goeie prys.

Oulike huisie met mooiste tuin en huisinhoud. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Definitief waarde vir geld en nog meer. Sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jopie P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklike eenheid, die decor was vrolik en smaakvol. Die tuine is pragtig.

Eenheid is baie beter as in die foto's!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat jy verwag.

Gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks for your review Hilton. It was a pleasure hosting you guys.
Take care
Lesley

Crescent Cottage
William B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net 1 nag oorgeslaap.

Goeie verblyf vir 2 mense. Netjies met die mees vriendelikste gasvrou ooit. Baie privaat. Ek en vroulief sal beslis weer daar oorslaap. Die keer vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks so much for your awesome review. Travel safely, hope to see you again sometime.

Crescent Cottage
Rudy B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is so 'n baie gemaklike private huislike "huisie" met alles wat nodig is byderhand, sentraal.

Ek sal weer van dit gebruik maak wanneer nodig is. Ons het baie lekker ontspan met hope privaatheid wat jy net kan droom! Baie dankie Leslie en Ruben vir die aangename tyd by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike huisie - bietjie beknop vir langtermynverblyf.

Nie baie plek vir jou eie kos ens. nie - yskas baie klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanitha P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The host was friendly and her spouse even went so far as to give us ideas on places we could go and do some sight seeing since we don't know the place. It was our very first yet memoriable trip. This trip to Knysna was special for us as we celebrated our 20th wedding anniversary. They were the perfect hosts and friendly does not even describe their hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks for your great review. I'm very pleased you found the magic in Knysna. Hope we see you in the future sometime. Stay safe, Regards Lesley Bradford.

Crescent Cottage
Andre B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and safe area with a beautiful very neat cottage and garden.

Friendly host with a very clean cottage and beautiful garden. Safe area and close to Leisure Island and The Heads. Comfortable bed and linen of high quality. Thanks Lesley for the milk, coffee, tea and chocolates as well as the 5 lt purified water. DStv and Wi-Fi a bonus !

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thank you for the fab review, Andre. I am so glad you enjoyed your stay, just a pity the weather wasn't so great. Take care, Lesley Bradford.

Crescent Cottage
Renee V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Lieflike, snoesige woonstel met rustige atmosfeer. Naby aan die strand en winkelsentrums. Goeie, vriendelike diens. Sal weer daar slaap enige tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks so much for your awesome review. Hope to see you sometime in the future.

Crescent Cottage
John P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, a lovely clean and detached cottage.

Nice cottage with own private garden. Great location close to leisure island.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Thanks for your fab review guys. It was great meeting you.

Crescent Cottage
Jill G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill G
Enkelreisiger

The cottage was immaculate and had everything I needed and more. The bedroom had French doors open to a private deck in a beautiful garden, and access to the pool.

Lesley had put out milk and tea, coffee, chocolates, bananas and rusks, plus 5 litres of purified water (apparently it's best not to drink water straight from the taps in Knysna). The bed was one of the most comfortable I've ever slept in, and the garden is magnificent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crescent Cottage se terugvoer

Hey Jill, thanks sooo much for your awesome review. I'm happy you enjoyed your stay. Hope we see you again. Take care, Lesley xxx

Crescent Cottage
Grant M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie cosy en rustige plekkie.

Kuier was lekker. Ons was goed ontvang en als was gerieflik en maklik beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alrick L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrick L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Die ontvangs was goed. Die eenheid was perfek. Die area is baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Complete comfort. A home away from home.

From the time you receive a warm greeting from Lesley and Rubin until you leave with farewell kisses blown by Lesley, this little hidden gem is truly a home away from home. Comfortable and warm during a cold and rainy weekend with DStv and WiFi on tap. The shower was the cherry in the Martini, or should we say the wine (thanks to Rubin who plundered his cellar)! Loved every minute of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caroline-singel 10, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7ace3f2cb1011d780b68ca83d583dafd2ecfcd6a682fa6eca27d6e7d6dfb5fa02d1eefe41a6d1570fb6e1af9d2682a50a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 10 Caroline Crescent Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063583336255 23.077052584904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem