+26

Crescent Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Caroline Crescent, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crescent Cottage, waar die oseaan die woud ontmoet, bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tuinkothuis met 'n privaat ingang. Die kothuis is geleë in Rexford, Knysna, op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon, en is 5.6 km vanaf die Knysna Waterfront.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, en sluit 'n ontbyttoonbank in. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 2 buitepatio's met braaigeriewe en die tuinswembad. Veilige parkering is beskikbaar in die oprit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leonie M
Saam met lewensmaat
5.0
It was great, thank you. It was wonderful, clean, beautiful and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Zynn C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. My stay was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Great getaway space. Very clean and safe. Beautiful garden.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ilse C
Besigheidsreis
5.0
Gemaklike verblyf. Ons het die gemaklike verblyf baie geniet. Die tuin is pragtig en die huisie is baie netjies en gemaklik. Dit is baie veilig en die...
Sien meer
Sep 2025
Kim M
Gesin met tieners
5.0
Pleasant, reasonable accommodation in Knysna. Safe, secure, private, centrally located, home away from home. Host friendly and welcomin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 10 Caroline Crescent, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crescent Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Caroline Crescent, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7ace3f2cb1011d780b68ca83d583dafd2ecfcd6a682fa6eca27d6e7d6dfb5fa02d1eefe41a6d1570fb6e1af9d2682a50a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 10 Caroline Crescent Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06355322877 23.076996242799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang