Cresta Grande

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Riana R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Besonders. Baie handige ligging. Smaaklike kos en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntombozuko K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Booked for 4 nights and it was all worth it, keep up the good service. Very friendly and helpful staff and the cleanliness of the hotel. Our stay was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karabo P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great. Superb, fantastic, great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Wonderlike plek en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
1 nag Besigheidsreis
3.8
Sep 2025

Dit was baie gemaklik en alles wat ek benodig het in verblyf in die middestad. Die kamers was baie aangenaam, lekker ontbyt gewees - lekker sentrale ligging en uitkyk oor die stad. Baie lekker swembad en pub op die 3de vloer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marcus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Good. It was good and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Duran W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantastic location. It was very nice there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het tuis gevoel en heerlik oornag. Die baie vriendelike en uiters behulpsame personeel het uit hul pad gegaan om na al ons behoeftes om te sien. Dit tesame met die goeie fasiliteite, het ons verblyf aangenaam en ontspanne gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie Z
1 nag
4.8
Mei 2023

Heerlik en professioneel. Kamer is netjies. Badkamer het bietjie na rook geruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 772
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 772
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 772
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 530 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66 Strand Street, Cape Town City Centre, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ed794a30d110aedf91f4d3a565db64c9ec0e43d0ebf1675961cb592d064abb5df89c4f1e71299d02b13e4c96797804ec00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 772 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 66 Strand Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.920082987237 18.420910235582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang