Dullstroom Akkommodasie by Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage | LekkeSlaap
+15

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Norah P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norah P
Saam met vriende

Beautiful location with comfortable accommodation and a good restaurant.

Excellent holiday and Critchley Hackle Lodge added to the experience. I wouldn't hesitate to recommend the lodge.

Monika R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en sentraal.

Pragtige eenheid en baie netjies, baie sentraal. Ideaal vir ouer garde.

Sonja C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Gesin met tieners

Heerlik gebly in die netjiese kothuis.

Goed toegerus en loopafstand van al die eetplekke.

Philip V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Aangenaam verras gewees. Goed geleë. Baie goed toegerus. Loop afstand van dorp en restaurant op voorstoep, baie gerieflik. Teëlvloere is pragtig maar baie koud. Die warm komberse en verwarmers het opgemaak daarvoor.

Tanya N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya N
Gesin met tieners

Very relaxing, close to everything, charming little place!

Easy to locate, beautiful, clean, cosy and charming little cottage. Close to all the tourist attractions. Perfect for a family of 4. Excellent restaurant!

Dewalt K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewalt K

Goed toegerus en sentraal, baie netjies met die gerief van die restaurant op jou voorstoep.

Die verblyf was besonder gemaklik met 'n goed toegeruste kombuis en die opsie om letterlik by jou voordeur uit te stap na die restaurant 'n paar tree weg. Alles wat 'n mens wil besigtig en besoek in Dullstroom is naby aan Critchley Hackle en dit het ons tyd hier 'n goeie en onvergeetlike ervaring gemaak.

Lauren K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties! En rus en vrede.

Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Dit is een van die beste plekke waar ons nog was. Dit voel asof jy by die huis is.

Mariki N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Die huisie is sentraal geleë en die dorpie kan te voet besigtig word. Die huisie is pragtig gemeubileer en baie snoesig.

Marius B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en ook omdat dit dierevriendelik is.

Baie skoon, mooi en goed ingerigte akkommodasie.

Nicky V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V
Gesin met tieners

Goed toegeruste en baie cosy huis!

Ons sal definitief weer kom kuier!

Deirdre F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre F
Gesin met tieners

Stay pleasant, cottage well equipped and location good.

No complaints at all.

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage's terugvoer

Good day Deidre,

Thank you very much for the positive feedback. It is our highest priority to make sure our guests have a comfortable and pleasant experience at Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage, and that they will return again and again

Regards,
Pieter

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
Atnon J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Atnon J
Saam met vriende

Ongelooflik.

Die personeel by Critchley Hackle Lodge, het ons naweek 'n onvergeetlike tyd gemaak. Die kos was uitstekend voorberei. Vriendelik, professioneel, opreg, niks is moeite. Baie dankie.

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage's terugvoer

Anton, ons is bly julle het die kuier so geniet. Kom kuier gerus gou weer

Groete,

Pieter

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
L K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L K
Gesin met tieners

Ruim en gerieflik.

Pragtige kothuis. Baie gerieflik en alles gehad wat nodig was. Die 2 kaggels het baie gehelp teen die koue.

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage's terugvoer

Beste Lani,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons doen alles in ons vermoë om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel. Kom kuier gerus weer by ons.

Groete,
Pieter

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
Merwe V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Merwe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ietwat teleurstellend.

Prys is 'n "overkill". Prys te duur vir 'n eenheid wat slegs 1 badkamer (swak gediens), geen ordentlike braaigeriewe asook beligting het nie.

Vanaf R4 896
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 896
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 896
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tedding van Berkhoutstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MjhhMWJiLTRjNWQtNDZlZC05ZGUwLTVhMjViZDZlMTk0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 896  per nag (vir 8 persone) 14 5 1 5 Tedding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418550063828 30.109841376543
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za