LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Critchley Hackle | LekkeSlaap
+33

Critchley Hackle

15 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Critchley Hackle
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Rudi S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi S
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf wat sentraal in Dullstroom geleë is.

Baie mooi en netjiese vakansie-oord met 'n mooi visdam en ’n baie lekker restaurant met 'n goeie ontbytverskeidenheid.

Amanda B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Saam met vriende

Absoluut puik.

Plek is mooier as op foto's. Karin en haar span het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en selfs ons hond akkomodeer. Sal die plek def aanbeveel. 100% tevrede.

Danie Froneman F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie Froneman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Lieflike plek. Baie rustig en het dit verskriklik geniet. Die tuin en woonplek was asemrowend. Sal dit aanbeveel

Anton W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier

Sal weer by Critchley Hackle gaan kuier.

Steve W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur, outdated, geen WiFi.

Diens was baie vriendelik, maar dink hulle is over priced. Bietjie outdated. Dit was teleurstellend dat hulle nie die kamers skoonmaak tensy mens daarvoor vra nie. Ons het in Tower 1 gebly, toe ons navraag doen oor WiFi het hulle laat weet die WiFi kan nie tot by ons kamers opgevang word nie.

Ida V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees en almal was baie gasvry.

Hulle het die Sondagoggend herstelwerk gedoen aan die gordyne in die koffiekamer is wat eerder oor 'n naweek gedoen moes word as dit dalk stiller is.

Patricia F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F
Gesin met tieners

An enjoyable break.

Lovely location with peaceful views over the dam.

Johannes B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles puik!

Aangename verblyf gehad. Mooi omgewing by die meer.

Willie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike diens.

Baie mooi plek, veral eenhede teen die dam. Dam maak dit baie rustig met eende wat swem en visse wat kort-kort uit die water spring. Baie vriendelik ontvang met goeie diens.

Ruan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ek nodig gehad het.

Baie mooi omgewing en 'n wenresep vir goeie rus.

Jeanine N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi groot kamer en goeie ligging.

Baie mooi ligging en puik restaurant vir aandete. Lekker om in loopafstand van die dorp te wees, maar voel steeds soos 'n buite-dorp plaas.

Wessel B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B
Gesin met klein kinders

Baie rustig en gesellig.

Dit was vreeslik lekker en gesellig maar daar is verseker maintenance nodig op seker plekke e.g. binne die restaurant, op die terrein, bestaande konstruksie/aanbouings moet veilig gemaak word veral as daar kinders is (aanbouings om die swembad) en binne die huisie/chalet.

Kobus G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannende kuier.

Die plek is baie rustig en die uitsig is baie mooi. Ook sentraal geleë.

Hennie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Het oorgeslaap vanaf wildtuin vakansie op pad Kaap toe. Ontvangs was uiters vriendelik, behulpsaam en kamers pragtig. Pragtige, rustige atmosfeer en ek kon my vlieghengel weer opneem. Sal vir seker plek aanbeveel en weer oorslaap.

Chantelle E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Pragtige plek met ruim kamers en goeie diens.

Die plek is pragtig en rustig met groot kamers. Die diens was baie goed. Die ontvangsdame het ekstra moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik in die koue. Ontbyt op die stoep was heerlik met 'n pragtige uitkyk oor die damme met die baba-eendjies.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.418486 30.109703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!