Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocodile Sands River Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Leslie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir Crocodile Sands River Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ayanda M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the location.

If you enjoy remote bush places with privacy and nature, this is a place for you. We enjoyed ourselves and some time out. There are network issues at times but good to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S

Gemaklik en netjies.

Baie oulike plekkie. Kamers is ruim en die buitekombuis is goed ingerig. Daar was wel nie hout beskikbaar om vuur te maak nie. So neem maar saam indien jul wil braai. Toe ek vra oor hout het die man wat ons ingeklok het, gesê - oh we forgot to cut wood for you. Die garage 2 km anderkant die lodge het darem gelukkig hout gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crocodile Sands River Lodge se terugvoer

Hello Anette, Sorry, we are self-catering and that means guests need to bring their own food, wine and even wood.
If you visit Kruger Park there is no free wood, etc.
Furthermore, our staff would never say we forgot to cut firewood however would always oblige at no charge.
Thanks for the visit.
Regards, Les Jones

Crocodile Sands River Lodge
Jana O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jana O
Gesin met klein kinders

Goed geskik vir 'n oorslaap op pad wildtuin toe.

Lekker bed, kombuis yl ingerig so bring alles saam wat nodig is vir braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheraton P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sheraton P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer verwag.

Wifi was nie beskikbaar soos geadverteer nie, geen ekstra toiletpapier nie, kombuis het minimaal beskikbaar. Ketel en mikrogolf was eers later die aand gebring, yskas en geiser was nie aan nie. Prys lyk dit, is net vir die dekor en die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper P
Besigheidsreis

Uitstekend!

'n Uitstekende ervaring! Die pragtige slaapplekke is met smaak uitgerus en die diens was uitstekend. Crocodile Sands het 'n vervelige sakereis opgehelder!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky C
Gesin met klein kinders

Beste oornag oppad of van die Kruger Wildtuin.

Dankie Les en sy span vir 'n heerlike rustige oornag. Die kamers het 'n pragtige uitsig en die diens is puik. Baie skoon en netjies en sal definitief weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jako R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Jako R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totaal verkeerde ligging as aangedui.

Netjiese verblyf maar 80 km van die location wat aangedui word op verskillende webtuistes, soos bevestig met ander gaste. Les reken daar moes e-pos gewees het vir regstelling in location, maar niks is ooit ontvang nie. Daars geen koffie of tee. Khaya probeer wel sy bes om die gaste te help met dubbelbesprekings ens. Baie onveilig, glad nie omhein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol gemeubileerd, ligging is fantasties.

Ons het vanaf Nelspruit se kant gekom. Ons het die Sabie-pad gevat soos die GPS aangedui het. Vat eerder die Schoemanskloofpad, dis baie korter en sluit die ompad wat langer vat en grondpad is uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietvly Plaas, Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac229f8ce54389748dde0b6497e8623f06472331f38fedf4977bcfe2d5ab1cf5ea4dfe3063fc736ba0072c3025a211f1e53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 Farm Rietvly Nelspruit 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.388671342793 30.565283473785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem