Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crossroads Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Jeske Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Crossroads Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Very enjoyable. Will definitely stay again.

Leon was extremely helpful. Service top rate. The picture supplied did not do it justice. It was much better than we anticipated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crossroads Cottage se terugvoer

Hallo Susan,

Thank you so much for your kind words. We hope to welcome you back soon!

Crossroads Cottage
Sonia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D
Gesin met tieners

Ons het 'n tydjie by Crossroads Cottage baie geniet, dit was net te kort.

Ons het baie lekker gebly. Crossroads Cottage is so lekker geleë. Leon is 'n baie goeie gasheer. Die plek is baie netjies en skoon. Daar is 'n heerlike braai-area. Alles is beskikbaar, mens hoef niks saam te vat nie. Die plek is groot en ruim. En dit word elke dag skoon gemaak. Die tuin is ongelooflik mooi met die Krismas Rose. Ek sal vir seker enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Crossroads Cottage se terugvoer

Hallo Sonia,

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het lekker gebly en dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Groete,

Crossroads Cottage
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34793076ded035ed8a18c375b53a9de5feb623703b78cf439e7d06b6ad529a1feb6dbd9a0b3b504d3a58fd0d8c1e653d40f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 275 Blue Crane Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.414681422106 30.106090643117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem