Crossroads Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 2 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R4 800R4 320 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Crossroads Cottage is 'n smaakvol opgeknapte historiese eiendom in die bekoorlike dorpie Dullstroom. Hierdie selfsorgverblyf is perfek vir 'n rustige wegbreek of gaste wat van visvang hou.
Die dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelbed in die vierde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort terwyl die ander 2 badkamers 'n stort-oor-bad het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die eiendom het 2 sitareas waar gaste kan ontspan en daar is 'n kaggel in een van die sitareas. Die sonkamer het gemaklike sitplek en is die ideale plek om 'n koppie koffie in die oggend te geniet.
Dullstroom bied 'n verskeidenheid aktiwiteite waarvan gaste kan kies, insluitend staproetes, voëlkyk, bergfietsry, perdry en kleiduifskiet.
Slaapplek
’n Bespreking by Crossroads Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Jeske Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Crossroads Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-rylaan 275, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12