LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Croydon Cottage | LekkeSlaap
+8

Croydon Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir Croydon Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jako T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie. Beste waarde vir geld.

Ons was met opnames ontvang. Huisie was skoon en netjies. Ontbyt was heerlik gewees. Ons gaan weer kom.

Croydon Cottage's terugvoer

Dankie, Jako. Waardeer. Roz

Croydon Cottage
Dries E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend - sterk aanbeveel.

Van die vriendelike ontvangs deur Ross en haar diere-kinders, die pragtige kothuis, die veilige omgewing, spierwit beddegoed, tot die ontbyt die volgende oggend, was ons verwagtinge oortref. Neem die mooier roete van Gariepdam en oornag hier op pad see toe - jy gaan beslis nie spyt wees nie!

Marinda W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W
Saam met vriende

Absoluut fantasties Glenn en Roz wonderlike gasheer en vrou.

Dit is so mooi en rustig, dadelik tuis gevoel, ideale oornagplek vir enige reisiger. Sal definitief weer daar oornag.

Croydon Cottage's terugvoer

Wonderlike gaste. Welkom enige tyd by ons.

Croydon Cottage
Werner O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O
Gesin met klein kinders

Bo verwagting!

Roslyn het ons baie welkom laat voel. Die huisie is fantasties, netjies, skoon, goed toegerus en veilig. Ons het heerlike ontbyt gekry en lekker geswem. Ons sal dit aanbeveel sonder om te huiwer!

Pds V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pds V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlike verblyf met baie gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om alles gerieflik te maak.

Baie netjies en skoon. Glen n Ros doen alles om hul gaste welkom te laat voel e doen alles wat hulle nodig het vir n wonderlike verblyf. Het dit baie geniet en sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie.

Croydon Cottage's terugvoer

Baie dankie. Ons het net die oulikste mense die afgelope tyd ontmoet. Sien weer. Veilig bly. Roz

Croydon Cottage
Martin R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties.

Die geriewe is regtig pragtig en ons het niks gekort nie. Ons het heerlik gerus en was gereed vir die reis verder die volgende dag. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Al kommentaar wat ek wel het is dat die aanwysing na Croydon Cottage se afdraai in die aand nie goed sigbaar is nie.

Croydon Cottage's terugvoer

Dankie Martin. Skies vir die padtekens. Die op die R56 is al wat ons mag opsit. Vra volgende keer dan pin drop ek vir julle.

Croydon Cottage
Theoff B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theoff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en aantreklike en gerieflik ingerigte verblyf. Hoogs aanbeveel.

Rustige plaasatmosfeer en mooi versierde en gerieflike kamer. Vriendelike gashere.

Croydon Cottage's terugvoer

Baie dankie Theoff. Waardeer. Hope ons sien julle weer. Roz

Croydon Cottage
Dustin M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet farm setting with clean modern rooms.

We've stayed over twice, the owner and Scottish Terrier are both very friendly and accommodating. The rooms are lovely, modern and clean with all the needed amenities. The farm setting peaceful and refreshing.

Marthie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek.

Die ontvangs was hartlik en ons het dadelik tuis gevoel in die kraakvarskamer. Ons het heerlike lamspastei en groente, keurig voorgesit, in die pragtige tuin geniet vir aandete. Voëlgesang het die nuwe dag luidkeels aangekondig en ons kon nie anders as om ons oggendkoffie weer in die tuin te geniet nie. Die ontbyt was weer eens keurig voorgesit is en by ons vertrek het ons nie as gaste nie, maar as vriende gegroet. Ons kan Croydon Cottage met vrymoedigheid aanbeveel.

Croydon Cottage's terugvoer

Ah, dankie Martie, waardeer.
Roz.

Croydon Cottage
Chris B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas-oase in die Karoo.

Lekker gesellige oornagFasiliteit met heerlike plaas-atmosfeer, gesellige mense met heerlike skoon water en skoon lig sonder geraas. 'n Plek waar jy kan ontspan, stap mediteer en rus.

Croydon Cottage's terugvoer

You were wonderful guests. I am so glad to have met you.
Till we meet again.
Regards,
Roz.

Croydon Cottage
Eon E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon E
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie netjies, gasvry en vriendelik. Pastei was baie lekker.

Jurie C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Salige bederf, wens ons kon langer bly.

Die huisie was kraakwit, netjies en skoon met alle benodigdhede, tot 'n handspieël en haardroër. Alles in huisie is en voel luuks en sê bederf. Glen en Roz se warmte en gemaklikheid lei tot 'n ontspanne kuier en die oog vir detail en ekstratjies het ons baie spesiaal laat voel. Die aandete en ontbyt was wonderlik en ons eerste koffie op veranda die oggend, met die stilte en heuwels om ons, was hemels. Sal volgende keer weer daar wil tuisgaan al beteken dit ons moet ompad ry. Knap gedaan.

Croydon Cottage's terugvoer

Sjoe julle. Baie baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Mooi groete,
Roz.

Croydon Cottage
Martin Josef B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin Josef B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth the effort to stop in Steynsburg.

Friendly, pleasant, good food, simply lovely and enjoyable all round. Anytime again.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much for taking time out to send this amazing rating to us.
We do appreciate the awesome people we meet on Croydon.
Regards,
Roz.

Croydon Cottage
Theo G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm reception - beautiful cottage.

Absolutely loved our stay. We ordered the optional Lamb Pie supper which was delicious! Breakfast was of a very high standard and our host was wonderful. Thank you for a wonderful stay-over.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you, Theo, for your compliments we so appreciate you taking time out to send a review.
I hope we will see you both again if you pass by this way.
Regards,
Roz

Croydon Cottage
Janine V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Awesomeness.

Vriendelike gasvryheid, mens mense.

Sandy B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

Such lovely, gracious hosts! Lovely cottage! Very pet friendly! Will stay over again.

Croydon Cottage's terugvoer

Dear Sandy,

Thank you for taking the time to submit a review.

Regards,
Roz.

Croydon Cottage
Hennie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en baie lekker. Baie gasvry.

Sal weer daar gaan bly. Sterk aanbeveel.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much for taking time out to give me a review.

Great to meet you.
Roz.

Croydon Cottage
Wim & Irene P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim & Irene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornagplek vir 'n paartjie.

Ons het 'n warm en professionele verwelkoming van Roz en Glenn geniet, en 'n gemaklike aand in die klein huisie. Eie ingang en tuinmeubels gee privaatheid as jy wil, maar as medeburgers was dit lekker om met Roz en Glenn te gesels. Ons het regtig die heerlike lampastei en hoenderpastei en groente geniet vir aandete en koffie en kontinentale ontbyt.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant overnight stop for a couple.

We enjoyed a warm and professional welcome from Roz and Glenn, and a comfortable night in the little cottage. Own entrance and garden furniture gives privacy if you want, but being fellow-farmers, it was nice to chat to Roz and Glenn. We really enjoyed the delicious lamb pie and chicken pie and veggies for supper and the coffee and continental breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Croydon Cottage's terugvoer

Dear Wim & Irene,

Thank you so much for taking the time to give us a review. We enjoyed your company.

Regards,
Roz

Croydon Cottage
Joy C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C
Enkelreisiger

Kon nie vir beter vra nie en my twee klein worshondjies is ook baie mooi verwelkom!

Jy sal nie verkeerd gaan om hierdie pragtige kothuis te huur nie. Dit is perfek in elke aspek en die heerlike kontinentale ontbyt is die kersie bo-op. Verreweg die beste verblyf wat my twee worshonde en ek nog gevind het. Dankie. Ons sal terug wees as ons volgende na die suide gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Could not ask for better and my two little dachshunds were made very welcome as well!

You won't go wrong renting this lovely cottage. It is perfect in every aspect and the scrumptious continental breakfast is a cherry on top. By far the best accommodation that my two dachshund pups and I have ever found. Thank you. We will be back when next we head south.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much Joy. Always reminds me why I do this B & B 'thing', when I have people like you staying with us. And the pups of course. Hope to see you again sometime.
Regards,
Roz

Croydon Cottage
Angela P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Attention to detail impressive.

Croydon Cottage's terugvoer

Dankie baie. Ons hoop ons sien weer. Roz.

Croydon Cottage
Elize V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste verrassing van die vakansie.

Mens kry meer as wat die foto's vertel. 'n Pragtige plaas met 'n lieflike atmosfeer en die kamer was silwerskoon. Ons het bietjie rondgeloop en foto's geneem en die atmosfeer is heerlik Karoo plaas. Glen en Roz was ontsettend vriendelik en ek kan net geen negatiewe kommentaar los nie. Ons sal weer teruggaan soontoe. 'n Oasis in Steynsburg.

Croydon Cottage's terugvoer

Aaaai dankie baie Elize vir die mooi woorde. Was net so lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer.
Groete,
Roz.

Croydon Cottage
Danie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en bo verwagting.

Baie vriendelike en toegewayde diens. Die cottage is baie netjies en skoon. Alles beskikbaar wat moontlik nodig is. Goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Croydon Cottage's terugvoer

Baie dankie, Danie. Roz

Croydon Cottage
Beryl S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornagplek met wonderlike gashere.

Rustige juweeltjie vir 'n oornagplek. Goeie gashere en 'n wonderlike ligging buite Steynsburg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stopover with wonderful hosts.

Peaceful little gem for a stopover. Great hosts and a wonderful setting outside Steynsburg.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much for taking the time out to send a review.
Roz

Croydon Cottage
Ray H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple but meets all requirements - a lovely setting.

A very warm couple, ideally suited to be B&B owners, make one feel very welcome from the start! The room has everything one needs, including air-conditioning which was wonderful as the temp was 36 degrees upon arrival. Both dinner and breakfast were simple, but beautifully presented and very adequate. Exceptionally clean. Very strongly recommended.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much, Ray. I appreciate you taking the time out to give me a review. Regards, Roz.

Croydon Cottage
Francois D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf by Croydon Cottage was in alle opsigte uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Roz en Glenn by hulle pragtige huis. Ons cottage was pragtig,netjies en uiters smaakvol gemeubileer. Ons aandete en ontbyt is keurig voorgesit en van hoogstaande gehalte. Baie dankie Roz, ons het heerlik by julle gekuier en hoop om julle gou weer te sien.

Croydon Cottage's terugvoer

Ah baie dankie Francois. Waardeer. Groete, Roz.

Croydon Cottage
Greg P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure class.

Roz and Glen were wonderful hosts who made us feel completely at home. Meals were wonderful and the area is quite beautiful. Many thanks indeed. We would love to stay again if we are back in the area one day.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much for taking the time out to send a review. We appreciate it so much.
Regards,
Roz.

Croydon Cottage
Jackie B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte op die plaas.

Die blyplek was pragtig. Heerlike ligging in die natuur. Gasvrou was besonder vriendelik ons het baie lekker aand- en oggendete geniet.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review for us.
We appreciate it so much.
Regards,
Roz

Croydon Cottage
Niel D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegant en knus.

Pragtige kothuis met baie aangename en vriendelike mense.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Elegant and cosy.

Beautiful cottage with the most welcoming and friendly people.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much Niel.
Regards

Croydon Cottage
Phillip B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, gasvrye verblyf in 'n keurig toegeruste kothuis.

Uit die staanspoor was die verblyf 'n vriendelike, gasvrye ervaring in 'n keurige en goed toegeruste kothuis om in enige besoeker se behoeftes te voldoen.

Croydon Cottage's terugvoer

Thank you so much, Phillip

Regards

Croydon Cottage
Margaret J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outydse gasvryheid en sjarme.

Pragtige huis! Gasvrou en gasheer hartlik, warm en opreg en kos uit die boonste rakke! Veranda Kamer is baie gerieflik, skoon en netjies. Net een negatiewe opmerking oor die kamer is dat die toilet nie genoeg privaatheid bied nie.

Croydon Cottage's terugvoer

Waardeer al die mooi dinge wat jy geskryf het.

Groete,

Croydon Cottage
Sandra N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol.

Baie skoon en netjies. Goed toegerus, kos heerlik. Sal dit vir almal aanbeveel.

Croydon Cottage's terugvoer

Baie dankie Sandra waardeer dit.

Groete

Croydon Cottage
Tanya D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het vreeslik lekker daar geslaap, was vriendelik ontvang. Het aan die slaap geraak met die gesuis van die bome. Baie mooi. Ons was mal oor die plek.

Chris V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Besigheidsreis

Excellent.

Friendly people and nice place.

Croydon Cottage's terugvoer

Dankie vir julle 'rating' vir Croydon Cottage. Waardeur dit baie.
Groete,
Glenn en Roz.

Croydon Cottage
Surina V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V
Besigheidsreis

Prentjiemooi!

Vriendelike ontvangs, wonderlike gasvryheid, luukse verblyf, heerlike ontbyt en pragtige omgewing!

Conradt M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conradt M
Saam met vriende

Tranquil.

Very nice place to stay my second time there.

Ilse V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik by Croydon Cottage oornag. Die gasvrou doen baie moeite en gee aandag aan detail. Dit is 'n baie skoon en netjiese kamer.

Ronél J - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Croyden Cottage bied stylvolle en netjiese oornagverblyf aan.

Die omgewing is pragtig en rustig, die gasheer en -vrou vriendelik en hoflik. Die ontbyt word keurig bedien in die plaashuis wat met goeie smaak ingerig is.

Chantal S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Hierdie stunning plekkie met sy warm verwelkoming sal sorg dat ons weer in die toekoms daar 'n draai maak. Ons koue lywe het heerlik warm geslaap na lang reis en ons kamer was modern, maar tog klassiek. Alles wat ons nodig gehad het. Roz en Glen is 2 warm mense en het ons baie gou tuis laat voel.

Willem M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornagverblyf en gasvrye eienaars.

Sien sterre.

Karen F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Wat 'n skat!

Dit was fantasties. Ons het van alles gehou by Croyden Cottage. Ros en Glen was net wonderlik!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a gem of a place!

This was a fabulous find. We loved everything about Croyden Cottage. Ros and Glen were just wonderful too!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Edward M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dankie vir verblyf dit was voorwaar lekker rustig na 'n lang dag op die pad.

Michael V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase so halfpad see toe!

Baie lekker gebly en sal deifnitief weer van hul gebruik maak!

Charlie H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

10-ster verblyf! Pragtige uitsig, skoon en ontspannend.

Sien sterre.

Marietjie S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie keurige verblyf en aangename eienaars.

Die kothuisie in die tuin is keurig ingerig. Ons is gasvry ontvang en het heerlike hamburgers en slaai vir aandete in die mooi omheinde tuintjie geniet. Ons beveel met graagte Croydon Cottage aan.

Sandra N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

'n Onvergeetlike aand. Kos en mense baie spesiaal. Sal 'n ompad ry om weer daar te oornag!

Hennie S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring!

Rustige plaas-omgewing. Baie gasvrye mense. Mooi kraakvars linne. Uitstekende kos. Sal graag weer hier oorbly.

Elsie H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie H
Besigheidsreis

Goeie verblyf. Sal weer gebruik maak daarvan.

Pragtige en stil omgewing. Sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie!

Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Croydon, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4ZTc1Y2QzLTEwMjktNDM3ZC04NjVlLTJkOWQ3ZDVmYzQ1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 Croydon Steynsburg 5920 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -31.247864941125 25.879154205322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!