Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crux Crescent Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crux-singel 16, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crux Crescent Camping bied bekostigbare oornagverblyf op 'n deel van die eienaar se eiendom in De Aar, in die Noord-Kaap. Dit is ideaal as 'n halfpadstop vir reisigers van die Oos-Kaap op pad na Botswana en Namibië.

Die Crux Crescent-kampterrein is perfek vir tentkamp en het gedeelde ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot die gedeelde sitarea met 'n platskerm-TV, kroeg, pooltafel en 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad. Daar is braaigeriewe buite en gaste het ook toegang tot gratis WiFi en privaat parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Stort

Ligging

  • Crux-singel 16, De Aar, 7000, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crux-singel 16, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fbdacc21f7583e60efcae958c026c8e617a2ee5bc39119ca3ea392cc51345ee609e044fcfbf0171016abe97535276e51932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 16 Crux Crescent De Aar 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.652839770871 23.998514204072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem