Crystal Blue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Crystal Blue bied selfsorg-verblyf en dit is in Eden Rock Forest Estate in Pennington geleë. Dié smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers.

Al die slaapkamers is op die boonste verdieping en die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed. Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en het al die nodige toebeore om etes te kook. Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 6.

Die sitarea lei na ’n patio wat buitemeubels, braaigeriewe en ’n plonspoel het. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Die perseel is langs Selfborne Gholfklub geleë en dit is lekker naby die strand en verskeie restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Crystal Blue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Crystal Blue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za