Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crystal Springs Mountain Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 490

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Crystal Springs Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Bianca R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R
Gesin met klein kinders

Briljant.

As jy reis met klein kinders in die reënseisoen, is dit moeilik om hulle besig te hou omdat hulle nie kan swem in die warm swembad in die klubhuis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Saam met vriende

Fantastiese ligging. Puik akkommodasie en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was fantasties. Kon nie doen wat ons in die omgewing wou doen a.g.v. die reën. Toestand op pad vanaf Dullstroom tot Lydenburg was nie goed nie a.g.v. slaggate. Vanaf Christal Springs na Pelgrimsrus en Graskop ook gevaarlike slaggate. Verder was alles by die oord puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil weer gaan.

Absoluut fantasties. Die ligging is perfek om gou Pelgrim rus of Gods Window toe te ry. Was 15 jaar gelede hier, en is nog steeds net so mooi met die beste mense wat goeie diens wil lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kassandra L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Lovely. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon.

Baie lekker en baie wild gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

Good service, clean, quiet, and relaxing. I would recommend visiting them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste probleem is dat daar geen voorsiening gemaak is vir "loadshedding" nie.

Die eerste blik van ontvangs is in ligte "-ceptio-" in plaas van Reception. Die waterdammetjies by ontvangs is leeg sonder water. Hulle het nie ons bespreking gehad nie, wat blykbaar nie hulle fout was nie. Die braai op die patio moet vervang word. Die restaurant kan nie die kliëntegetalle hanteer nie. Ons het na 'n lang wag die bestelling gekanselleer en Pelgrimsrus toe gery vir ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die vriendelike ontvangs laat jou onmiddellik welkom voel. Die uitsig is asemrowend, so rustig. Die chalet is pragtig, al was dit koud en reënerig. Die kaggel was beslis 'n bonus. Ons sal enige iemand aanbeveel om daarnatoe te gaan. Net die stortdeur is baie smal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S
Gesin met tieners

Lekker familievakansie.

Tieners kon besig bly en ons kon ontspan. Pragtige uitsigte, heerlike staproetes, vriendelike en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, alles baie netjies en gerieflik.

Ons het 'n heerlike 2 dae gehad. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter James P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne atmosfeer!

Crystal Springs is 'n wegbreekparadys. Die staproetes is puik, die personeel vriendelik, die kos uitstekend. Daar heers 'n ontspanne atmosfeer met die blouwildebeeste, koedoes en zebras wat reg rondom jou huisie wei. Vandat jy daar aankom tot jy vertrek, word jy op die hande gedra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre B
Saam met vriende

A bit pricey. But we had a nice stay.

The chimney would not work correctly (regardless of the selector position). One person in our party had to go to the doctor due to an allergic reaction from smoke inhalation. The only other complaints we had was the table tennis ball that was cracked (with no replacements available for the whole weekend), and some other games room equipment that was broken. The baboons were somewhat of a pest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir iemand wat stapgeleentheid soek asook stilte en rus is dit ideaal. Ook baie interessante plekke naby.

Ons het net een nag oorgeslaap. Alles was skoon en netjies en die diens goed. Net een ding het gepla. Hulle vra 'n breekskadedeposito van R1500. As mens met kredietkaart betaal kry jy eers jou geld baie later terug. Lyk my hulle ervaar baie dat gaste of breekskade aanrig of goed wegdra. Hulle is ook baie streng met nagaan van inventarislyste. Miskien is dit maar goed in die "nuwe" SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Alles en nog meer wat 'n mens nodig het, is daar. Ons het heerlik gerus en die plek is asemrowend mooi. Alles is skoon en netjies. Ongelukkig het ons 'n storm beleef en die elektrisiteit is beskadig. Die kantoor personeel van Crystal Springs het uit hulle pad gegaan om ons op 'n ander plek te akkommodeer. Baie dankie, julle sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Die enigste probbleem is die R1500 deposito wat jy moet betaal. As jy dit kontant het kry jy dit terug die dag as jy uitboek. As jy dit met jou kaart betaal kry jy dit eers na 2 weke terug in jou rekening. So as jy afhanklik is van geld vat eerder kontant saam en betaal die deposito kontant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Gesin met tieners

Hemels.

Dit is alles en meer wat mens verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina V
Saam met vriende

Een absoluut wonderlike plekkie.

Daar is so baie om te doen asook in jou omgewing. Of jy kan net die rustigheid van jou plekkie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M
Saam met vriende

Asemrowende mooi uitsig vanuit eenheid, gesellige kuiers om die kaggel - rustige staproete tussen die wild. Kon nie vir beter vra nie!

Die akkommodasie is eersteklas met uitsigte wat die asem wegslaan. Wilde diere kan vanaf die stoep dopgehou word, die wildrit was 'n avontuur op sy eie en die kuiers op die stoep en voor die kaggel was onvergeetlik. Voorwaar 'n plek waar bande met vriende en familie versterk en pragtige herinneringe gebou word.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbers-pas, R533, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1684d4754a031bd5a3b54f9ecfb58568e6f4e24a0af5deade9af31f317255df2ce525566fc801fc3c0c3190a5631d45b3858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Robbers Pass R533 1290 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -24.864134668416 30.694727897644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem