Cube62
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ovean View-rylaan 62, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Cube62 is 'n multiverdiepinghuis met 'n sjiek en moderne styl wat rus en vrede in Ocean View-rylaan, die booste deel van Seepunt, bied.
Die huis is vir 10 gaste geskik en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet en die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 en pragtige uitsig. Die leefarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Op die boonste verdieping is daar nog 'n sitarea met 'n werkstasie, gemaklike rusbanke, 'n swaaistoel en 'n TV - ideaal vir gaste wat moet werk.
Die stapeldeure in die leefarea lei na 'n binnehof met 'n swembad en lieflike buite-sitarea. Die huis spog met verskeie versteekte terrasse en balkonne met pragtige uitsigte en ruimte om al fresco-maaltye saam te geniet. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Cube62 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Ovean View-rylaan 62, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ovean View-rylaan 62, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom