LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cul De Sac | LekkeSlaap
+49

Cul De Sac

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Cul De Sac
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies!

Amanda het ons hartlik ontvang. Ons het na 19h00 ingeboek en dit was geen probleem nie. Die kamer was onberispelik netjies en daar was alles wat nodig was vir 'n selfhelp eenheid. Die heerlikste tuisgebakte beskuit was 'n bonus! Dankie Amanda vir jou gasvryheid.

Kevin T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and neat, tidy and clean.

Amanda is a great hostess and makes you feel very welcome.

Frans P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P
Enkelreisiger

Sou graag langer wou bly.

Wat ’n aangename ervaring! Die kamer is baie netjies en goed toegerus. Dit was heerlik om buite te sit en die stilte te waardeer. Sal beslis weer kom en dan kan ek hopelik ook weer ’n pannekoek of twee kom eet!

Cul De Sac's terugvoer

Frans, dit was net ‘n voorreg om jou as gas te kon hê! Jy is enige tyd welkom, laat net weet dan bak ek vir jou pannekoek.
Groete,
Amanda
Cul de sac

Cul De Sac
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 7, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c92abc5f84c38b95a3ccd8e0c4fd8847652ee7e03354ab58de1537600b0b1fab19210938c0d10b2861a16f4cf772b1771b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 7 Stinkhout Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.939984858927 22.453378194304
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!