LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Culemborg Cottage | LekkeSlaap
+21

Culemborg Cottage

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Culemborg Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lezane M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflike, rustige en netjiese plekkie.

Ons het die kort tydjie baie geniet, Melindie jy is baie vriendelik.

Pieter D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful small cottage.

Lovely small cottage. The hosts were extremely friendly and helpful. The cottage is in a safe and quiet area. The cottage had everything one could need and is close to restaurants, shops and malls. Can highly recommend.

Ronel U - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel U
Enkelreisiger

Baie mooi en alles is netjies en skoon.

Van ek bespreek het tot ons gegroet het, was alles perfek. Aandag aan detail word gegee. Dis n huis weg van die huis. Al was ek alleen daar, gaan my man volgende keer saam. Dit is perfek vir twee persone wat tussen Bellville, Durbanville en Stellenbosch moet beweeg.

Nedean R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Die plekkie is pragtig, en so mooi uitgelé, ons het nie baie tyd daar spandeer nie omdat ons daar was vir werk. Maar ek sal so graag wil terug gaan net vir die oulike plek. Dankie vir die wonderlike vriendelikheid en ontvangs.

Zellvonia A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zellvonia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Cottage is well equipped, neat and beautiful. It is located in a quiet peaceful area, if you want a break away from the buzz is the place to check out.

Christa V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs, veilig, goeie ligging.

Culemborg Cottage is in 'n veilige, rustige woonbuurt. Veilige parkering agter 'n elektroniese hek. Kombuis het alles wat jy sou benodig, asook tee, koffie, suiker, beskuit en melk vir gebruik. Skoon linne en handdoeke.

Lesley-ann C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley-ann C
Saam met vriende

Great woonbuurt-ligging en stunning dekor.

Uitstekende om 'n tuiste weg van die huis te ervaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great suburban location and stunning decor.

Excellent space to experience a home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thys B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, uiters netjies, stylvol, privaat - alles waarop die gasvrou kan trots wees!

Sien sterre.

Elserine S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elserine S
Saam met vriende

Stylvol.

Pragtige rustige area. Perfek vir plattelander soos ek.

Jaco L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lieflike verblyf! Sal vir seker weer daar bly!

Marnelle V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis af.

Die kothuis is baie mooi en smaakvol ingerig. Netjies en skoon. Melindie is gaaf en gasvry. Was vir ons wat van so vêr kom 'n aangename verrassing. Die stort is fantasties. Ons kom graag weer.

Jean H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean H
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf met alles en meer wat jy nodig het.

Culemborg Cottage het vir my soos my eie huis gevoel. Melindie is n wonderlike gasvrou en het aan alles gedink wat 'n mens moontlik kan nodig hê. Dis nie maklik om man-alleen met 'n vierjarige te reis nie, maar dié verblyf het aan alle behoeftes voorsien. Perfek vir klein gesin of alleen besigheidsreis. Stil, veilige omgewing naby N1 en winkelsentrums. Ek sal vir seker weer daar bly as ek weer in die Kaap kom. Uitstekende waarde vir geld.

Culemborg Cottage's terugvoer

Baie dankie Jean, kom kuier gerus weer. Julle is altyd welkom!

Culemborg Cottage
Sanel B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en smaakvol, alles wat ons nodig gehad het.

Culemborg Cottage is enige reisiger se droom. Dit is rustig en die decor is so smaaklik gedoen, alles was net perfek! Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Culemborg Cottage's terugvoer

Baie dankie Sanel, kom maak gerus weer 'n draai. Julle is enige tyd welkom by ons.

Culemborg Cottage
Ann M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Gesin met tieners

Was asof ek by my eie huis ontspan het.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Eenheid is baie gerieflik en smaakvol ingerig. Alles is skoon, area is veilig. Het regtig baie lekker gebly en sal vir seker weer 'n draai maak as ek weer in die Kaap kuier.

Culemborg Cottage's terugvoer

Baie dankie Ann, dit was 'n plesier om julle hier te hê, julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Culemborg Cottage
Stacey B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n baie aangename verblyf gehad.

Die kothuis is baie ruim, netjies en gemoderniseer met sy meubels. Die gasheer was baie welkom en wou voortdurend kyk of niks verder nodig was nie. Hierdie plek word beslis aanbeveel. Dit was inderdaad 'n heerlike verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Had a very pleasant stay.

The cottage is very spacious, neat and modernised with it's furniture. The host was very welcoming and would constantly check to see if nothing further was needed. This place is definitely recommended. It was a lovely stay indeed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Culemborgsingel 50, Stellenberg, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAMBE247oPLW0g1xqZDsuTvkBds0ge1pTuoEMJ5ICcEtWF80f9l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 50 Culemborg Crescent Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.871110021593 18.652508964741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!