Kalahari Akkommodasie by Cumming Gasteplaas | LekkeSlaap
+22
+22

Cumming Gasteplaas

Wildsplaas
  • Vanaf R540 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cumming Gasteplaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Cumming Gasteplaas is 180 km van Kuruman in die Kalahari af. Dit is ook 50 km van die McCarthy's Rest-grenspos na Botswana af.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 2-9 gaste. Die eenhede deel ablusiegeriewe, 'n kombuis en braaigeriewe.

Die plaas het 'n verskeidenheid wild soos kameelperde, elande, gemsbokke, springbokke, impalas, rooihartbeeste en sebras. Gaste kan voetslaan of die 4x4-roetes verken. Kaarte vir die voetslaan-roetes is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Cumming Gasteplaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cumming Gasteplaas, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA724c58ea8f606a9d1c42dcde108b92875ca6fc91652e1c4078bc22471be1143d1274393da7460189a2576cfbd1088b8e5e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) Cumming Gasteplaas Kuruman 8460 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.38272 22.442511
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za