LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cummings Guest House | LekkeSlaap
+11

Cummings Guest House

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cummingstraat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Cummings Guest House Douglas het in 2005 sy deure oopgemaak en dié gerieflike gastehuis is 'n ware plattelandse toevlugsoord in 'n stil en rustige buurt naby aan die Oranjerivier, Rietrivier en Vaalrivier. Gaste kan in ons binnehof ontspan. Enige iemand sal die rustige atmosfeer en bevredigende gasvryheid waardeer, veral moeë sakereisigers en die vakansiegangers.

Ons gemaklike kamers het lugversorging met 'n verkoeling- en verhittingspaneel, TV's, en suite-badkamers en enkelbeddens. Gaste kan gerus hulle eie kos en drank bring en in hul kamers en die yskaste bêre. Al die kamers het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Gaste kan ook gerus gebruik maak van die gemeenskaplike mikrogolf, oond en ketel, indien nodig. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Douglas is 'n dorp naby aan die samevloeiing van die Oranje- en Vaalrivier in die Noord-Kaap. Die dorp is op dié vrugbare grond geleë. Die dorp self is soos 'n lappieskombers met dramatiese kontraste, ruimte vir alleenwees en doendinge vir energieke gaste. Douglas is in 3 dele verdeel, naamlik Bongani, Breipaal en Douglas.

Douglas het 'n groot besproeiingsboerderygemeenskap langs kanale en 3 riviere. Daar is ook verskeie diamantmynbedrywighede rondom Douglas. Douglas het 'n verskeidenheid besighede, banke, restaurante en winkels.

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Cummings Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Cummingstraat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cummings Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cummingstraat 2, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzOTc1MWRkLWZmNDctNDAyOS04NTdmLTUyZGNlMWQwNWYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 2 Cumming street Douglas 8730 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.057127 23.768503
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!