Curie Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Curie Guest House is in Bloemfontein naby die skougronde, hoof-sportgeriewe en groot hospitale geleë. Jy sal ons maklik opspoor, selfs al besoek jy Bloemfontein vir die eerste keer, want ons is in Curielaan 97, een van die hoofpaaie wat van die N1 af inkom.

Verblyf is beskikbaar in 11 kamers. 6 van hierdie kamers is selfsorg-gesinseenhede. Die ander 5 het elk 'n yskassie, ketel, koffie, tee, suiker en melk. Al die kamers het beperkte DStv-kanale. Gaste kan vooraf reël as hulle wil gebruik maak van ons lapa met braaigeriewe by die swembad.

Curie Guest House het parkeerplek wat beveilig is met 'n elektriese heining en kameras. Ons is boonop bekostigbaar, en is 24/7 oop.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Curie Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R579 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za